Seagull Travel and Tours

Directions Website Contact the business
🎙️ Linde gesels Saterdag op RSG met Johan Rademan en vertel meer oor Seagull se 2027 Duitsland tot Pole-toer.Die reis be...
06/11/2026

🎙️ Linde gesels Saterdag op RSG met Johan Rademan en vertel meer oor Seagull se 2027 Duitsland tot Pole-toer.

Die reis begin in Hamburg, met sy indrukwekkende historiese hawe, en neem ons verder deur die ou Hansestede, Berlyn en Dresden, tot in Kraków en Warskou.

’n Reis deur Sentraal-Europa se ryk geskiedenis, besondere argitektuur en die verhale van stede wat deur eeue van verandering gevorm is.

Skakel in en luister saam!

📻 RSG 100–104 FM
⏱️ Saterdag tussen 10:00 en 11:00 vm
🔗 bit.ly/4cU2zix

Ons is altyd dankbaar wanneer ons reisigers terugkeer met sulke mooi herinneringe en terugvoer.Na hul onlangse reis na B...
03/11/2026

Ons is altyd dankbaar wanneer ons reisigers terugkeer met sulke mooi herinneringe en terugvoer.

Na hul onlangse reis na Botswana het ons hierdie mooi boodskap van ons kliënte ontvang:

Beste Anell,

Ons is terug vanaf Botswana en wil jou graag bedank vir al jou reelings in verband met ons trippie.

Dit was so in ons kraal - in die bos.

Pragtige diere gesien en onvergeetlike bootritte op die Chobe rivier beleef.

Ons was ook vir n volle dag na die Victoria Watervalle.

En by ons blyplek, die Elephant Valley Lodge, is ons op die hande gedra.

Almal is so vriendelik en behulpsaam daar.

Ons sal beslis jul maatskappy en hierdie uitstappie by mense aanbeveel.

Alle vlugte met Airlink was n fees.

Baie dankie!
S & D

02/11/2026

Ons groep is veilig terug van Viëtnam en Kambodja, met wonderlike herinneringe aan ’n besondere reis.
By Seagull besef ons watter groot voorreg dit is om te kan reis, ander kulture te ontdek, nuwe kos te proe en onbekende plekke te verken. Viëtnam en Kambodja het beslis nie teleurgestel nie!
Geniet ’n paar hoogtepunte van ons reis.
Hierdie gewilde toer is in 2027 weer op ons reisprogram. Sit solank jou naam op die waglys deur ’n e-pos aan [email protected] te stuur.
Groete,

02/11/2026

Ons groep is veilig terug van Viëtnam en Kambodja, met wonderlike herinneringe aan ’n besondere reis.

By Seagull besef ons watter groot voorreg dit is om te kan reis, ander kulture te ontdek, nuwe kos te proe en onbekende plekke te verken. Viëtnam en Kambodja het beslis nie teleurgestel nie!

Geniet ’n paar hoogtepunte van ons reis.

Hierdie gewilde toer is in 2027 weer op ons reisprogram. Sit solank jou naam op die waglys deur ’n e-pos aan [email protected] te stuur.

Groete,
Die Seagull-span

Hierdie Saterdag gesels Elizabeth en 'n paar van ons Seagull-vriende oor ’n besondere bestemming: Tunisië: van die Midde...
30/10/2026

Hierdie Saterdag gesels Elizabeth en 'n paar van ons Seagull-vriende oor ’n besondere bestemming: Tunisië: van die Middellandse See tot die Sahara. 🇹🇳

Skakel Saterdag, 31 Oktober, tussen 10:00 en 12:00 in op RSG 100–104 FM en luister saam wanneer daar meer vertel word oor hierdie besondere reis.

Tunisië se landskap en geskiedenis vertel ’n besondere verhaal. Van die blou waters van die Middellandse See en die spore van antieke beskawings tot die uitgestrekte duine van die Sahara.

Nuuskierig oor die toer? Gaan loer gerus na die reisprogram en ontdek wat alles op julle wag.

30/10/2026

Van die Bybel se bladsye na die plekke waar dit gebeur het.

📺 As Türkiye nog altyd op u wenslys was, nooi ons u om ook na Vaste Fondamente op AfriForumTV te kyk.

Wat sou dit beteken om self op die plekke te staan waar Paulus gepreek het, waar die eerste Christelike gemeentes ontstaan het en waar die geskiedenis van die vroeë kerk ontvou het?

In Mei 2027 lei Hannes Noëth, aanbieder van Vaste Fondamente op AfriForumTV, 'n klein groep reisigers op 'n besondere geskiedenisreis deur Türkiye.

Van Kappadosië se rotskerke tot Efese, Pergamum en die historiese Konstantinopel – hierdie reis bring die wêreld van die Nuwe Testament en die vroeë kerk nader.

Reis saam met Hannes deur die geskiedenis van ons Christelike geloof.

📍 Türkiye in die voetspore van Paulus
📆 17–29 Mei 2027

ℹ️ Meer inligting: https://www.seagulltours.co.za/
E-pos: [email protected]
Tel: 042 296 0475

𝗛𝗮𝗽𝗽𝘆 𝗕𝗶𝗿𝘁𝗵𝗱𝗮𝘆 𝗘𝗹𝗶𝘇𝗮𝗯𝗲𝘁𝗵!Behind Seagull is Elizabeth, a wanderlust soul with a clear vision and a genuine love for what ...
28/10/2026

𝗛𝗮𝗽𝗽𝘆 𝗕𝗶𝗿𝘁𝗵𝗱𝗮𝘆 𝗘𝗹𝗶𝘇𝗮𝗯𝗲𝘁𝗵!

Behind Seagull is Elizabeth, a wanderlust soul with a clear vision and a genuine love for what she does.

As the person who leads the team and drives Seagull forward, she brings ideas to life and makes sure the people who travel with us are in good hands. She has an eye for the finer details, a love for discovering the world and a way of bringing it all together.

Today, we celebrate Elizabeth and everything she brings to Seagull.

May the year ahead bring you exciting adventures, new places to explore and plenty of special moments along the way.

❤️ Happy Birthday, Elizabeth!
We hope you have a wonderful day and get spoiled a little, too! 🥂

Kom luister saam! Hierdie Saterdag gesels Stella Koen met Johan Rademan  oor ons 2027-toer na die Amasone en Peru.Skakel...
22/10/2026

Kom luister saam!

Hierdie Saterdag gesels Stella Koen met Johan Rademan oor ons 2027-toer na die Amasone en Peru.

Skakel in en luister saam terwyl hulle meer vertel oor dié besondere reis.

📻 RSG: 100 - 104 FM
📆 Saterdag, 24 Oktober 2026
⏱️ Tussen 10 en 12 op Saterdagsprankel

17/10/2026

Uzbekistan, what a journey. 🇺🇿

Our group is home after discovering a country rich in history, with extraordinary architecture, delicious food and a remarkable tradition of handmade carpets, textiles, clothing and pottery. Uzbekistan is full of beautiful things, often made by hand and with generations of skill behind them.

Watch our recap reel for a glimpse of it all.

Is Uzbekistan on your travel list? Keep an eye on our website for our upcoming 2027 journeys.

12/10/2026

SPAIN & PORTUGAL | Barcelona to Lisbon 🇪🇸🇵🇹

From the Mediterranean charm of Barcelona to the timeless elegance of Lisbon, discover two captivating countries rich in culture, history and unforgettable experiences.

Mediterranean Barcelona. Castilian stone cities. The Douro by rail and river. Porto and Lisbon to finish.

Your journey at a glance:

🇪🇸 Barcelona — 3 nights
Madrid — 2 nights
Salamanca — 1 night
Pinhão & the Douro Valley — 1 night
🇵🇹 Porto — 2 nights
Lisbon — 2 nights

Two countries. A collection of remarkable places. One memorable journey with Seagull.

Discover the full itinerary. Contact Seagull or visit https://bit.ly/4B2NJjW

Address

Shop 6, Wavecrest Centre, Da Gama Street
Jeffreysbaai
6330

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seagull Travel and Tours posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Seagull Travel and Tours:

Shortcuts

Share

Nearby photography services