09/08/2026
Janke se laaste dae as âMissâ... đ
Oor net een week stap hierdie mooi bruid haar nuwe hoofstuk binne!
Maar eers⊠ân dag vol liefde, lag, pret en herinneringe saam met die spesiale vroue in haar lewe, haar vriendinne, haar ma en haar toekomstige skoonma.
Van simpel wees en skaterlag tot kaalvoet op die strand en sommer net die lewe saam vier!
Want ân bruid het meer nodig as net ân mooi trourok, sy het ân klomp vroue nodig wat saam met haar lag, haar dra, haar liefhet en haar herinner aan hoe spesiaal sy is.
Janke, mag hierdie laaste week van jou âMissâ-dae gevul wees met opgewondenheid, liefde en daardie skoenlappers in jou maag.
Die groot dag is amper hier!