Michelle Coetzer Photography

Michelle Coetzer Photography Capture every moment with Michelle C Photography I mainly operate in Jeffreys bay and surrounding areas. Single shoots
4. Maternity shoots

I am a Part time Photographer
My work is my hobby and my passion

I am situated in the Gamtoos River Valley area of the Eastern Cape. I specialise in the following types of Photography:
1.Family shoots
2.Couple shoots
3.

03/09/2018
13/07/2017
12/07/2017
Het die sessie op die strand baie geniet saam met die pragtige gesin. Dis altyd lekker om elkeen se unieke oomlike vas t...
18/05/2017

Het die sessie op die strand baie geniet saam met die pragtige gesin. Dis altyd lekker om elkeen se unieke oomlike vas te vang.

Het die geleentheid gehad om die 2 wonderlike mensies se troue as gas by te woon en as fotograaf, dankie dat julle my ve...
08/05/2017

Het die geleentheid gehad om die 2 wonderlike mensies se troue as gas by te woon en as fotograaf, dankie dat julle my vertrou het om julle groot dag se oomlike vas te vang, alles van die beste vir julle toekoms saam

Het die sessie by die mooie oubos strand geneem, saam 'n wonderlike gesin, dit is ongelooflik mooi daar en was nou regti...
11/04/2017

Het die sessie by die mooie oubos strand geneem, saam 'n wonderlike gesin, dit is ongelooflik mooi daar en was nou regtig lekker om hulle oomlike vir hulle daar te kon vas vang.

Die naweek se troue by die Gamtoos Ferry HotelWas 'n vooreg om 'n gedeelte van Tee en Leon se dag te kon vas vang. Wens ...
30/12/2016

Die naweek se troue by die Gamtoos Ferry Hotel

Was 'n vooreg om 'n gedeelte van Tee en Leon se dag te kon vas vang. Wens julle alles van die beste vir julle toekoms saam

'n Lekker vakansie sessie op strand saam die familie van 11 en 'n half(O_~) Ons was bevooreg om lekker weer te kon he, t...
30/12/2016

'n Lekker vakansie sessie op strand saam die familie van 11 en 'n half(O_~) Ons was bevooreg om lekker weer te kon he, ten spyte dat die strand besig was het ons dit maak werk(",)

Address

Jeffreysbaai

Telephone

+27762754247

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Michelle Coetzer Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Michelle Coetzer Photography:

Share

Category