Kiekie Fotografie

Kiekie Fotografie Klein oomblikke, kosbare herinneringe...📷

"Daar's 'n pad om te kies in die lewe, en die een wat ek kies is saam met jou. Moenie twyfel, volg jou hart!" - Anders  ...
06/04/2024

"Daar's 'n pad om te kies in die lewe, en die een wat ek kies is saam met jou. Moenie twyfel, volg jou hart!" - Anders

💍

Mariaan Du Plessis
Derick Marshall

"Vir 'n liefde soos hierdie, sal ek pleit by die son! Mag hy nooit ophou vir ons skyn nie!" - Geel Choas
21/03/2024

"Vir 'n liefde soos hierdie, sal ek pleit by die son! Mag hy nooit ophou vir ons skyn nie!" - Geel Choas

"Jy is my somerson, wat die winter se letsels met ‘n smile vermom! Die hitte wat my red voor die koue kom, jy steel my w...
07/06/2023

"Jy is my somerson, wat die winter se letsels met ‘n smile vermom! Die hitte wat my red voor die koue kom, jy steel my woorde ja jy my maak my stom..." Appel

"Elke volmaakte geskenk kom van Bo." -Jakobus 1:17
16/05/2023

"Elke volmaakte geskenk kom van Bo." -Jakobus 1:17

I had the opportunity to capture one of my Gr 7 students throughout his athletics season. He has amazing talent, and his...
14/04/2023

I had the opportunity to capture one of my Gr 7 students throughout his athletics season. He has amazing talent, and his performance at the Junior SA Athletics Championships was exceptional!

With the permission of his father, I may share some of his best moments.

José, always do your best and put your trust in God. Keep your head high, and never give up! We are so excited to see and hear more of you!


"Jy lei my, en dra my. Mag daar nooit iets wees wat ons skei. Ek sal vir altyd by jou bly!" -Vaughan Gardiner
09/03/2023

"Jy lei my, en dra my. Mag daar nooit iets wees wat ons skei. Ek sal vir altyd by jou bly!" -Vaughan Gardiner

" 'n Seuntjie is waarheid met 'n stofstreep op sy gesig. Skoonheid met 'n sny op sy vinger. Wysheid met kougom in sy har...
09/03/2023

" 'n Seuntjie is waarheid met 'n stofstreep op sy gesig. Skoonheid met 'n sny op sy vinger. Wysheid met kougom in sy hare en hoop vir die toekoms met 'n padda in sy sak!"

"...Laat ons hulle groot maak met diepgewortelde waardes en tóg ook leer dat hulle wél die nodige vlerke het om te kán v...
03/02/2023

"...Laat ons hulle groot maak met diepgewortelde waardes en tóg ook leer dat hulle wél die nodige vlerke het om te kán vlieg!"

"...Vir nou wil ek net hier in jou oë kyk. Vir nou wil ek sit en staar hoe mooi jy lyk. Vir nou, sit en droom oor alles ...
06/01/2023

"...Vir nou wil ek net hier in jou oë kyk. Vir nou wil ek sit en staar hoe mooi jy lyk. Vir nou, sit en droom oor alles wat nog kom en die toekoms wat dit bring, die liefde wat ons twee kon vind..." -Brendan Peyper

"...Hoop se ritme reëndans hemel in haar hart..." -Joshua na die Reën
04/01/2023

"...Hoop se ritme reëndans hemel in haar hart..." -Joshua na die Reën

"Dis in jou hart. Dis in jou lief vir my. Dis in jou soene en hoe jy kyk na my..." -Karlien Van Jaarsveld
03/01/2023

"Dis in jou hart. Dis in jou lief vir my. Dis in jou soene en hoe jy kyk na my..." -Karlien Van Jaarsveld

29/12/2022

Address

Secunda
2302

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kiekie Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kiekie Fotografie:

Share

Category