Zané van Staden Photography

Zané van Staden Photography If you want an “up-for-anything” adventurous photographer with a lot of passion, this is it !
(1)

🩷🩷🩷Please book in advance to avoid disappointment The Christmas mini schedule is excluded from this calendar and will ru...
30/08/2026

🩷🩷🩷

Please book in advance to avoid disappointment

The Christmas mini schedule is excluded from this calendar and will run every weekend from 30 October to 6 December 🎄

064 603 3564
www.zvsphotography.com

Julle liefde vir mekaar is kosbaar, onvervangbaar en prysloos Dis vir my kosbaar om gesinne jaar na jaar af te neem en d...
30/08/2026

Julle liefde vir mekaar is kosbaar, onvervangbaar en prysloos

Dis vir my kosbaar om gesinne jaar na jaar af te neem en die Marx gesin is nie n uitsondering nie. Julle is die mooiste gesin en dis altyd n fees om julle voor my lens te hê


For bookings and inquiries please contact me on 064 603 3564 or visit my website www.zvsphotography.com

Zané van Staden Photography
📍 Secunda, Mpumalanga

Cancelation Slot Available for 23 September 15:00 If you are interested, please message me on 064 603 3564
30/08/2026

Cancelation Slot Available for 23 September 15:00
If you are interested, please message me on 064 603 3564

Foto sessies moet lekker wees, laat die kinders speel, lag en net wees wie hulle is !  Dis altyd so lekker wanneer die P...
27/08/2026

Foto sessies moet lekker wees, laat die kinders speel, lag en net wees wie hulle is !

Dis altyd so lekker wanneer die Pretorius familie voor my lens kom speel. Wat ñ pragtige gesin.


For bookings and inquiries please contact me on 064 603 3564 or visit my website www.zvsphotography.com

Zané van Staden Photography
📍 Secunda, Mpumalanga

Having friends to always make the best memories with, is absolutely priceless What a fun shoot with Julie-Ann and her cl...
27/08/2026

Having friends to always make the best memories with, is absolutely priceless

What a fun shoot with Julie-Ann and her clan. Lots of laughs and great friendships all around. Who doesn’t love a McDonalds ice cream ?


For bookings and inquiries please contact me on 064 603 3564 or visit my website www.zvsphotography.com

Zané van Staden Photography
📍 Secunda, Mpumalanga

You’ve Got a Friend in Me For bookings and inquiries please contact me on 064 603 3564 or visit my website www.zvsphotog...
26/08/2026

You’ve Got a Friend in Me


For bookings and inquiries please contact me on 064 603 3564 or visit my website www.zvsphotography.com

Zané van Staden Photography
📍 Secunda, Mpumalanga

🩷🩷🩷
25/08/2026

🩷🩷🩷

Veels geluk liewe maatjie omdat jy verjaar ! Luhandrie liefie, waar het die tyd heen gegaan. Dit voel soos gister wat jo...
24/08/2026

Veels geluk liewe maatjie omdat jy verjaar !

Luhandrie liefie, waar het die tyd heen gegaan. Dit voel soos gister wat jou mamma vir my gesê het ek moet vinnig by die hospitaal kom want jy is oppad.

Wow, wat ñ voorreg ! Ek was daar toe jy jou eerste asem gevat het en nou vier ons al jou eerste verjaarsdag. Tussen in was die mooiste oomblike van lag en mylpale. Jy het so vinnig van baba na dogtertjie verander en ek d**k nie ons harte is reg daarvoor maar ons is so trots op jou.

Bly altyd die vriendelike, blou oog poppie wie jy is. Jou glimlaggie het die krag om enige vertrek op te helder.

Ek is so lief vir julle 🫶🏼


For bookings and inquiries please contact me on 064 603 3564 or visit my website www.zvsphotography.com

Zané van Staden Photography
📍 Secunda, Mpumalanga

ñ Klein seuntjie wat alles kom verander ! Baba Nevàn, jy het reeds so diep in almal om jou se harte geklim en ek weet so...
24/08/2026

ñ Klein seuntjie wat alles kom verander !

Baba Nevàn, jy het reeds so diep in almal om jou se harte geklim en ek weet sommer jy gaan nog die wêreld verander.

Dit was so lekker om Chantelle se swangerskap te kon vasvang deur my lens. ñ Spesiale tyd in haar en Neville se lewens wat vir altyd onthou sal wil word.


For bookings and inquiries please contact me on 064 603 3564 or visit my website www.zvsphotography.com

Zané van Staden Photography
📍 Secunda, Mpumalanga

Address

Secunda
2302

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zané van Staden Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zané van Staden Photography:

Shortcuts

Share

Category