Roesland Fotografie

Roesland Fotografie kom ons maak mooi - enige & alle fotosessies

SIBLINGS:forever friendseternal bondsfavourite memories
24/04/2026

SIBLINGS:
forever friends
eternal bonds
favourite memories

"to be loved and not known is comforting and superficial.to be known and not loved is our greatest fear.But to be fully ...
21/04/2026

"to be loved and not known is comforting and superficial.
to be known and not loved is our greatest fear.

But to be fully known -
and truly loved is,
well, a lot like being
loved by God."

- TIMOTHY KELLER

there is just something magical about a mesmerising veil on a bride, covering the newlyweds. this holds the promise of g...
05/11/2025

there is just something magical about a mesmerising veil on a bride, covering the newlyweds.

this holds the promise of goodness & grace, coated in love and blessings.

ATKV-Drakensville

J O N I C A hierdie seisoen & tyd van die jaar is altyd vol opwinding om die rokke en pakke te sien.al wat ń mens is han...
31/10/2025

J O N I C A

hierdie seisoen & tyd van die jaar is altyd vol opwinding om die rokke en pakke te sien.
al wat ń mens is hang op Facebook om die skole se foto's te sien en om te besluit watter rok of pak was nou eintlik mooi.

maar, ń fotograaf het die voorreg om met die rok en pak ń sessie deur te werk, en die emosie te beleef agter die aand.

die opwinding & trots dans voor ons lens terwyl ons tydlose oomblikke vas vang.

wat ń lekker tyd!

MX-AFSKEID 2025Wat ń besonderse fotosessie om die einde van ń pragtige mens se hoërskoolloopbaan te vier. 🔅 Dit was roma...
12/10/2025

MX-AFSKEID 2025

Wat ń besonderse fotosessie om die einde van ń pragtige mens se hoërskoolloopbaan te vier. 🔅

Dit was romanties, perfek, vol opgewondenheid, en sò goeie terugkyk na ń kosbare dag!

To have & to hold.Was weereens só goeie sessie met hierdie twee voor my lens in die veld vol kosmosse. Daar is darem nie...
27/07/2025

To have & to hold.

Was weereens só goeie sessie met hierdie twee voor my lens in die veld vol kosmosse. Daar is darem niemand wat só blom soos pasgetroudes nie!!

"Here, mag U hand ons altyd lei."Só groot voorreg om hierdie kosbare inseëning te kon vasvang! Hierdie gesin is besonder...
27/06/2025

"Here, mag U hand ons altyd lei."

Só groot voorreg om hierdie kosbare inseëning te kon vasvang! Hierdie gesin is besonders. ń Ware beeld van ń betrokke gemeenskap wat almal ń hart het vir Jesus.

Annari Prinsloo

for all we are,is nothing moreand nothing lessthan a good God'shandcraftedmasterpieces.
23/06/2025

for all we are,
is nothing more
and nothing less
than a good God's
handcrafted
masterpieces.

"Here, ek en my huis, ons sal U dien."Só groot voorreg om baba-Hannes se inseëning af te kon neem. Hierdie gesin is sò s...
23/06/2025

"Here, ek en my huis, ons sal U dien."

Só groot voorreg om baba-Hannes se inseëning af te kon neem. Hierdie gesin is sò sterk saamgeweef met die Here se liefde en genade.

Perfection.
16/06/2025

Perfection.

Address

Secunda

Telephone

+27794883311

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roesland Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Roesland Fotografie:

Share

Category