02/09/2026
Handrรฉ die Kleine Handsome Modelletjie!!!
Jy is SO GESEEN met die oulikste, liefdevolste gesin (en nefie). Die liefde in die studio was ONTELBAAR, ONMEETBAAR, NET SO SO SO BAIE! Hierdie gesin het in my studio gestap en ek het sommer gevoel of ek hulle al jare ken.
Ons het hierdie klein mannetjie so geniet en die sussie en nefie nog meer! Nefie het heeltyd vir my gese die fotos op die kamera lyk AI๐คฃ๐คฃ๐คฃ. Ek het so lekker gelag. Beste van 'n cake smash is wanneer sussies/boeties kan begin koek eet saam hy gesmash is.
Pappa en almal het os mooi help skoonmaak na die tyd (al is dit gla dnie nodig nie), ek waardeer julle MOOISTE gesin so so so baie!!!
Dankie so baie dat ek die eer kon he en julle kon ontmoet!
Beste van alles! Hierdie Mamma het hierdie cuteste b**r outfit geskenk aan die studio vir die volgende mooiste shoots (baie baie baie dankie!!!).