NJA Photographic Solutions & Oppimuur Picture Framers

NJA Photographic Solutions & Oppimuur Picture  Framers We take pride in delivering top-quality photography, printing, and framing with fast, reliable service. Bring your images to life with us! 📸

Trusted by professionals for outstanding quality, great value, and exceptional customer care. Photographic professionals, printing and framing solutions

Dit was vir my ’n groot voorreg om ouma en julle pragtige familie te kon afneem. Baie dankie vir die geleentheid en die ...
10/04/2026

Dit was vir my ’n groot voorreg om ouma en julle pragtige familie te kon afneem. Baie dankie vir die geleentheid en die mooi oomblikke wat ek saam met julle kon vasvang 😍🤍

Francois Swart Rugbyweek 🏉1 tot 4 April 2026Laat daar lig wees, en laat dit bly skyn. ✨Nog ’n jaar terug hier by Affies,...
01/04/2026

Francois Swart Rugbyweek 🏉

1 tot 4 April 2026

Laat daar lig wees, en laat dit bly skyn. ✨

Nog ’n jaar terug hier by Affies, ’n ware voorreg om deel te wees van die oomblikke.

Laura & EttieneDit was vir ons ’n groot voorreg om julle te kon afneem. Ons hoop julle hou net so baie van die foto’s so...
30/03/2026

Laura & Ettiene

Dit was vir ons ’n groot voorreg om julle te kon afneem. Ons hoop julle hou net so baie van die foto’s soos wat ons daarvan hou. Ons sien baie uit na julle groot dag en kan nie wag om deel te wees van julle troue nie 🤍

BCVO SA Atletiek 2026 🏃‍♂️Aksie Fotos Beskikbaar 📸http://orders.njaphoto.co.za/Select.aspxNog ’n jaar by die BCVO – alty...
14/03/2026

BCVO SA Atletiek 2026 🏃‍♂️
Aksie Fotos Beskikbaar 📸
http://orders.njaphoto.co.za/Select.aspx

Nog ’n jaar by die BCVO – altyd ’n wonderlike tyd langs die veld. ’n Voorreg om die talent, passie en harde werk van soveel atlete deur my lens vas te vang.

Provinsies wat deelneem:
• Noordwes
• Oos-Transvaal
• Noord-Kaap
• Noord-Transvaal

Sterkte aan al die atlete wat vandag deelneem! 💪✨BCVO

Generasies van krag, liefde en trots in een raam. 🤍Die mooiste Deale familie ✨
22/02/2026

Generasies van krag, liefde en trots in een raam. 🤍

Die mooiste Deale familie ✨

Carli & Arno Vermaak 🤍Soms ontmoet mens ’n gesin wat net straal van liefde en warmte. Julle is regtig iets besonders.Dan...
14/02/2026

Carli & Arno Vermaak 🤍

Soms ontmoet mens ’n gesin wat net straal van liefde en warmte. Julle is regtig iets besonders.

Dankie vir julle vertroue. Julle familie is werklik ’n seën om te sien.

Carli & Arno Vermaak 🤍Wat ’n ongelooflike mooi familie met die pragtigste kinders. Dit was regtig ’n groot voorreg om ju...
14/02/2026

Carli & Arno Vermaak 🤍

Wat ’n ongelooflike mooi familie met die pragtigste kinders. Dit was regtig ’n groot voorreg om julle mooi gesin, en ook klein Linrie, te kon afneem. Dankie dat ek deel kon wees van hierdie spesiale oomblikke. 📸✨

Mag julle huis altyd gevul wees met liefde, lag en seën.

Carli Vermaak - Vorster

Janine se familie – waar liefde, lag en saamwees tuis is 🤍
26/01/2026

Janine se familie – waar liefde, lag en saamwees tuis is 🤍

Jente & Louis 🤍’n Liefde wat belowe, ’n toekoms wat begin en twee harte wat ja sê vir altyd.
14/12/2025

Jente & Louis 🤍

’n Liefde wat belowe, ’n toekoms wat begin en twee harte wat ja sê vir altyd.

Leon & Andé & baba Liam ✨’n Pragtige gesin en soveel liefde in elke oomblik. Dit was heerlik om julle weer voor my lens ...
13/12/2025

Leon & Andé & baba Liam ✨

’n Pragtige gesin en soveel liefde in elke oomblik. Dit was heerlik om julle weer voor my lens te hê. 📸

Ande K**k Annemi Strydom🤍

29/11/2025

Prize Giving – Little Tubbies 2025
So proud of all the little ones who danced their hearts out. You shone so brightly and made your parents incredibly proud! 💛✨

Liewe Tannie Hettie,Veels geluk met tannie se merkwaardige 90ste verjaardag. Dankie vir die wysheid, waardes en warmte w...
24/11/2025

Liewe Tannie Hettie,

Veels geluk met tannie se merkwaardige 90ste verjaardag. Dankie vir die wysheid, waardes en warmte waarmee u soveel lewens aanraak. Mag hierdie besonderse mylpaal vir u gevul wees met vrede, gesondheid en dankbaarheid.

Baie geluk met hierdie spesiale dag. 🎉

Address

1147 Terblanche Street, Villieria
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NJA Photographic Solutions & Oppimuur Picture Framers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NJA Photographic Solutions & Oppimuur Picture Framers:

Share

Category