17/06/2026
Akteurs en kliente almal wat wil in Mosselbaai se film die 29ste Junie wil wees, moet asb my nie kontak nie, ek is nie meer betrokke daarby nie. Maar daar is nog 3 groot commercials en n musiek video van n baie bekende groep , wat binnekort op Gemini Models page bekend gemaak gaan word, super trots op hierdie produksies en my uitstekkende akteurs wat in hierdie produksies was.