18/08/2026
AI kan mooi wees… maar niks vervang die gevoel van ’n regte oomblik nie. 🤍📸
Elke glimlag, elke emosie, elke klein detail — vasgevang soos dit werklik was.
Want foto’s is meer as net foto’s… dit is herinneringe wat jy vir altyd kan hou. ✨
📸 JDP Photography
📍 Klerksdorp & omliggende areas
📞 068 401 7877
Jou oomblik. Jou storie. Jou herinnering. 🤍