24/06/2026
๐๐ง๐๐ก๐๐ง๐ญ๐๐ ๐๐๐ซ๐๐๐ง ๐๐ญ๐ฎ๐๐ข๐จ ๐๐๐ฌ๐ฌ๐ข๐๐ฌ ๐ธ
Die datums het verander en ek het ekstra dae oopgemaak!
Die Enchanted Garden sessies is nou van 4 tot 12 Julie 2026.
Dankie vir almal wat reeds bespreek het! Vir die wat nog daaraan d**k, hierdie is jou vriendelike herinnering om jou plek vas te maak voordat die beskikbare tye opraak.
Ek sien uit daarna om julle gesinne, kinders, vriendskappe en spesiale bande vas te vang in hierdie sprokiesagtige tuin-opstelling.
๐
4 โ 12 Julie 2026
๐ Studio sessies
๐ฉ Besprekings nou oop
Moenie uitmis nie โ bespreek vandag nog! ๐ท๐ธ