Elani Lig

Elani Lig Identity Stylist & Motivational Speaker | Personal branding & Photographer | Pageant Coach. ✨📸

With Stellie Taute – I just got recognised as one of their top fans! 🎉
02/06/2026

With Stellie Taute – I just got recognised as one of their top fans! 🎉

02/06/2026

Keep your chin up and your leggings on. We have a day to conquer. 👊🏻🤍

Hey mama,

This is your reminder to keep your head up.

Not just because you’re stronger than you think.
Not just because your kids are watching how you handle life’s hard days.

But also because when you look down… well… two chins. 😂

Motherhood is beautiful, messy, exhausting, rewarding, and sometimes held together by coffee and a really good pair of leggings.

Speaking of which… can we talk about these leggings? Because they pass the mom test:
✔️ School runs
✔️ Sports fields
✔️ Grocery shopping
✔️ Pretending we’re going to exercise

Comfortable, flattering, and honestly some of the best leggings I’ve ever worn.

Now straighten that crown, lift that chin, and go conquer the day, mama. 🤍

Nuwe reeks deur LokaFotos! Ekke Elizabeth Elani Pretorius🌸🌸🌸Stellie Taute
26/05/2026

Nuwe reeks deur Loka
Fotos! Ekke Elizabeth Elani Pretorius
🌸🌸🌸
Stellie Taute

18/05/2026

While you overthink… someone admires you.

Ons kan so hard wees op onsself.
En glo my, ek verstaan…
Jy wil orals wees, almal anders se geluk in jou eie hande plaas , ’n goeie mamma wees, sag wees, sterk wees — en somehow ook die perfekte 1950’s housewife in 2026 !

Soveel rolle.
Soveel pressure.

Maar dalk is dit nie altyd oor perfek wees nie.
Dalk is dit genoeg dat jy net vir iemand anders lig was vandag.
Dat jy hoop bring.
Dat iemand na jou kyk en inspirasie sien.

Want jy sien dalk net die chaos, die moegheid en die dinge wat nog nie perfek is nie —
maar ander sien jou krag.
Jou sagtheid.
Hoe jy steeds opdaag elke dag.

Maybe it’s time to speak to yourself a little kinder 🤍

Psalm 46:5

Welcome May! …. reminder for this month…May you save the post and be reminded:Hierdie maand vat dinge bietjie stadiger. ...
06/05/2026

Welcome May! …. reminder for this month…

May you save the post and be reminded:

Hierdie maand vat dinge bietjie stadiger. Stop en d**k mooi het dit n reaksie nodig?
Don’t overthink
Don’t over explain
Vra God vir wysheid en discernment - vir besluite- vir mense.
Fokus op wat belangrik is!
Seek first the Kingdom
Wees jouself. Grace met ander en hou op stress- mense praat anyway van jou. Jy kan dit nie verander!

May you have a blessed month 👏🏻🙏🏻🤍

02/05/2026

Maklike mom outfits van die week

Real life mom outfits wat actually werk 👟

Kom ons wees eerlik… niemand het tyd vir kompliseerde outfits in ’n besige week nie 😅
Hierdie is my go-to “uit die kas uit” looks wat ALTYD werk:

• Lace + knit = soft maar trendy
• Grys truitjie + jeans = classic go-to
• Navy & nudes = effortless chic
• All black = jy kan NOOIT verkeerd gaan nie
• Polka dots = net genoeg fun

Ek kies eerder classic bo trendy, want dan weet jy — jy lyk altyd put together sonder om te hard te try 😉

En natuurlik… alles met sneakers 👟
Want mamma’s is BESIG.

Wat is JOU go-to outfit as jy nie tyd het om te d**k nie? 👇

OutfitInspo MinimalStyle SAFashion ElaniLig RealLifeStyle

Om ’n mamma te wees, ’n besigheid te bou, en my man wat oorsee werk…het my soveel anders na die lewe laat kyk.Veral nou,...
29/03/2026

Om ’n mamma te wees, ’n besigheid te bou, en my man wat oorsee werk…
het my soveel anders na die lewe laat kyk.

Veral nou, …. oor 40 🤍

5 dinge wat alles verander het vir my:

1. Ek wag nie meer vir “die regte tyd” nie
Die lewe gebeur nou—ek kies om teenwoordig te wees.
2. Die stil dae is die belangrikste
Dis die gewone oomblikke wat ek die meeste koester… en soms die meeste mis.
3. Moenie worry oor wat mense d**k nie
Ek het geleer om nie my lewe of keuses te laat bepaal deur wat ander d**k nie.
Of dit gaan oor werk, kinders, besigheid of selfs my keuse om oor 40 nuwe uitdagings aan te pak—ek kies wat vir my werk.
Dit bring soveel meer vrede, vreugde en selfvertroue. Ek voel vryer en meer my eie mens.
4. God dra my deur elke seisoen
Selfs wanneer ek moeg of oorweldig voel—ek is nie alleen nie.
5. Ek kies dankbaarheid, elke dag
Selfs vir die klein goed—want dit is eintlik die groot goed 🤍

As jy ook probeer om alles te balanseer…
jy doen beter as wat jy d**k 🤍

Save dit vir ’n moeilike dag
en deel met iemand wat dit moet hoor

05/02/2026

Identity starts with knowing Christ

Niemand praat oor hierdie deel van “Becoming “nie…Die eensaamheid — wanneer jy plekke/ mense / geselskappe ontgroei waar...
03/02/2026

Niemand praat oor hierdie deel van “Becoming “nie…
Die eensaamheid — wanneer jy plekke/ mense / geselskappe ontgroei waarin jy eens veilig gevoel het.
Die snoei — wanneer dit wat jou eens gedefinieer het, nie meer pas nie.
Die stil selfvertroue — wanneer jy ophou om jouself te verduidelik en begin om die proses te vertrou.
Dis hier waar krag gebou word.
Nie in die geraas nie — maar in die stilte.
Becoming het nie ’n gehoor nodig nie.
Dit het net moed nodig.

Girls, ladies, and gents 🤍Over the years, I’ve learned that mindset is one of the most powerful tools we have to live a ...
02/02/2026

Girls, ladies, and gents 🤍
Over the years, I’ve learned that mindset is one of the most powerful tools we have to live a happy, free life.
It’s in your hands.
So on this sunny Monday, remember—mindset matters.
A gentle reminder for the week ahead:
You don’t need to rush your becoming.
Stay faithful. Stay soft. Stay growing.
The best version of you is unfolding, one choice at a time.

📸 Photo by my hometown girl 🥰 The amazing

Address

Hartenbos

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elani Lig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elani Lig:

Share