Cass - he - Lene Photography

Cass - he - Lene Photography “You can look at a picture for a week and never think of it again. You can also look at a picture for a second and think of it all your life.” ― Joan Miró

07/07/2016
27/06/2016

Sjoeee julle ek het n hele paar mense gekry wat n fotosessie gewen het.. BAIE DANKIE vir julle inskrywings.

Die hartseer is hulle wil nie he ek moet die fotos publiseer nie - ongelukkig is dit n vereiste. Ek moet die fotos publiseer op die bladsy. Ek het dus nog plekkie vir 3 persone.

Inbox my asb jou naam en cell nr om n kans te staan vir n fotosessie. Dit sal fotokies wees soos Lorrenda sin. Gewone "profile pics".

Mag julle n Geseënde dag en week he!

Dalene

24/06/2016

Net omdat dit Vrydag is ... en net omdat ek kan....en net omdat ek in n BAIE goeie bui is....gaan ek n special doen...

Spesiale prys...R100 vir 10 fotos vir die eerste 10 persone wat my inbox. Stuur jou naam en nommer.. "Terms and Conditions apply" soos hulle se...

24/06/2016
06/07/2015

Whoop whoop ons staan op 100 likes!!! Julle is almal AWESOME. Dankie vir julle likes. Ek wens uit die diepte van my hart ek kon julle aaaalal n fotosessie gee..

Mag julle almal Geseënde week he!!

03/07/2015

Hi julle, Cass~he~Lene Photography is nou uitgerus en reg vir die ding. SJOE daar het so baie gebeur van April ...eers was ek so so siek, toe het ek getrek van Hartenbos na Islandview en toe verander ek van werk....

Maar al die bokse is uitgepak. Die nuwe werk is onder die knie en ek is gesond. So kom ons begin sommer met n kompetisie...

Like en Share my boodskappie en n gelukkige persoon kan n fotosessie wen op die strand!!!

17/03/2015

Hi julle, ek opsoek na n ballerina. Sy moet jonger as 7 jaar oud wees en sy moet ballet klere he. Ek wil haar asb. gebruik vir n "shoot" wat ek ingedagte het.. Stuur asb. n foto van die ballerina na [email protected]

GROOOOT asseblief of as julle dalk weet van iemand se dogtertjie wat ballet doen.

13/03/2015

Vanoggend toe staan ek in die stort en d**k (jaaaa dis waar ek die meeste d**k werk doen hehe) hoe bevoorreg ek is om fotos te kan neem. Die neem van fotos is soos terapie. Dis asof mens in n ander dimensie ingaan. Ek kan dit nie regtig beskryf nie. Dis ongelooflik lekker. MAAR dan is daar nog n gedeelte....

Dis die mense wat ek ontmoet met die fotos neem. Ek kan met ALLE eerlikheid se dat almal sover AWESOME mense is. Die vriendskap wat mens maak is onbeskryflik. Daar IS nog hoop vir ons land met sulke wonderlike mense soos julle. Ek kry die mooiste Whats app boodskappe van julle. BAIE BAIE dankie vir julle ondersteuning. Ek is bly dat ek julle kon ontmoet. Al chat ons nie elke dag nie. Weet julle is baie spesiaal vir my.

###

24/02/2015

Jerome en Gaironessa se "Save the date" was n REUSE sukses!!! Sal dit laai sodra Gaironessa die finale fotos gesien het!!

Dankie Nessa, julle twee is AWESOME!!

18/02/2015

Geluk aan die volgende persone wat ons kompetisie gewen het -

Christelle Kleynhans - Familie

Lizel Lottering - Valentine

Ek d**k ek gaan sommer vir die pret (want ek kan) nog n wenner kies vir enige afdeling!!

WATCH THIS SPACE....!!!

13/02/2015

Ongelukkig kon ek nie vir Anneke Otto opspoor met die goeie nuus dat sy die kompetisie gewen het nie.

Ek moes dus n nuwe wenner kies en is baie opgewonde om te se dat Christelle Kleynhans ons nuwe wenner is. Christelle ek sal jou kontak met besonderhede.

BAIE GELUK!!!

03/02/2015

Baie dankie aan almal wat ons FB blad ge-"like & share" het. Ek wens julle kon almal wen, maar ongelukkig werk dit nie so nie.

Ons wenner vir die Familie paket is .... Anneke Otto!!!

Baie geluk Anneke !!!

As ek jou nou net in die hande kan kry.....Asb stuur my jou kontak nr.

Address

Hartenbos
6500

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 20:00

Telephone

27825381123

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cass - he - Lene Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cass - he - Lene Photography:

Share

Category