02/09/2026
Jy wil eintlik graag gesinsfoto’s hê… maar iets hou jou terug. 🤍
Miskien is dit kinders wat nie gaan saamwerk nie, ’n man wat nie van foto’s hou nie, of bloot dat jy ongemaklik voel voor die kamera.
Jy is nie alleen nie. En jy hoef ook nie ’n perfekte gesin te wees vir pragtige foto’s nie. Dis my werk om julle te lei en die liefde tussen julle vas te vang.
Met watter een kan jy die meeste mee identifiseer? 🤍