17/10/2026
Los my lat ek huil🥹🧎🙆🤲
KYK | Matrieks van 2026 deel foto’s van hul mooiste aand
Daar was groot opwinding die afgelope weke onder matrieks van 2026 toe hulle hul skoolloopbaan met g***s gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat Vista van die spesiale geleenthede ontvang het. Stuur jou foto’s met jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na [email protected]
Elzan Visagie, 'n matriek-leerder van die Goudveld-Hoërskool