Photojenic Jeneen Cilliers

Photojenic Jeneen Cilliers We capture love, action, adventure, achievement, growing up, stepping out, committing, performing, h
(1)

Snap Shack, new addition to PhotoJeniC, opening tomorow at Frankie's family Inn
15/05/2026

Snap Shack, new addition to PhotoJeniC, opening tomorow at Frankie's family Inn

Spoil her any time in May.  Granny, mommy or pet mommy!!
03/05/2026

Spoil her any time in May. Granny, mommy or pet mommy!!

30/04/2026

HUGE Family Tree Mothersday, studio special, all off May month!!

This is me.. wie ek is en altyd sal wees... net effe stadiger.. baie ouer.... met effe minder spring in my stap... maar ...
21/04/2026

This is me.. wie ek is en altyd sal wees... net effe stadiger.. baie ouer.... met effe minder spring in my stap... maar nog mal en baie bek en nog baie volume!!
PhotoJenic is on our way back... na 'n lang herstel pad ..... well ... STEEDS op hom.. maar ons is op die pad..
PhotoJeniC is back in the Vaal!!!

Mini Easter shoots.  Decor done by friends. Photojenic Jeneen Cilliers studio Frankie's family Inn
07/04/2026

Mini Easter shoots. Decor done by friends. Photojenic Jeneen Cilliers studio Frankie's family Inn

Product shoot at  Frankie's family Inn using Figures Vanderbijlpark models, Carla and Jannie.
06/04/2026

Product shoot at Frankie's family Inn using Figures Vanderbijlpark models, Carla and Jannie.

We are still under construction but open.. come to Frankie's family Inn
03/04/2026

We are still under construction but open.. come to Frankie's family Inn

Vaaltriangle, PhotoJenic is back in town!!!We have a big surprize in boxes @ Frankie's family Inn , for you.... by you.....
10/02/2026

Vaaltriangle, PhotoJenic is back in town!!!

We have a big surprize in boxes @ Frankie's family Inn , for you.... by you..!!!

We are still busy with construction and setup😉

Watch this space!!

We give you just a little clue so long 👀

11/10/2024

Goeiedag almal.

Net 'n update oor Jeneen. Ons het Dinsdag vir die eerste keer al die beeld resultate van al die toetse en skanderings gesien. Haar sternum been is in die helfte deur gebreek. Sy het gebreekte ribbes en beskadigde kraakbeen. Haar linkerskouer is mos tydens 'n noodoperasie herstel. Die hele skouerknop was af en die been gebreek. Dis vervang met kadawerbeen. Die regter skouer is ook gebreek, maar daar kan niks op hierdie stadium daaraan gedoen word totdat die res van haar lyf eers herstel het nie. Haar nr4 tot nr7 rugwerwels het basies byna verbrokkel en die kussings tussen in is beskadig. Dis 'n wonderwerk dat die senuwees nie beskadig is en sy dalk verlam is nie.

Al hierdie beserings is net deur haar epileptiese aanvalle veroorsaak. Hiervoor is ons, ons Skepper ook ewig dankbaar, want dit opsigself is 'n wonderwerk dat sy dit hierdeur gemaak het sonder 'n breinbesering.

Laastens is daar tydens die beendightheidstoets bepaal dat sy osteopirose in 'n baie ernstige graad het. Een van die hoofredes vir al die skade. Sy ontvang tans behandeling vir dit ook.

Waar staan ons huidiglik? Nina veg baie hard. Sy bly positief en pak elke dag met 'n krag aan. Haar pynvlakke is ongelukkig nog baie hoog. Die herstel en genesingsproses is nie na wense nie, hoofsaaklik a.g.v. die osteopirose. So, al is ons nou al in week 6, gaan sy ten minste nog 3 tot 4 weke van uitdagende tye voor haar hê totdat al die gebreekte bene geheg is en die pynvlakke gaan daal.

Dankie vir almal se belangstelling en omgee. Ons waardeer dit.

18/09/2024

Naand almal.

Aan die mense wat daar was toe die tragedie my getref het, my geliefde man Riaan Cilliers en ons geliefde vriende Jana Erasmus en Willie de Beer, dankie. Dankie vir als, ek kan niks onthou,maar ek weet julle is deur baie trauma.

Dankie sussie Ancia Rightford Schröder en Des wat ons kar deurgebring het toe dit gebeur het. Dankie sussie vir die bederfies deurentyd.

Dankie vir elke boodskap, voicenote en oproep wat Riaan meestal moes hanteer. Dankie vir elke besoek by die hospitaal. Dit raak my hart diep.

My beserings is nog baie en die pyn ook. Die herstelpad is nog n hele entjie. Ek is nog in die hospitaal en word van hier af oorgeplaas na n "Step down" fasiliteit waar hulle my dan sal help met rehabilitasie voor ek huistoe gaan . Ons weet nog nie wanneer nie. Na dit sal my Poeksie maar weer moet oorvat.

Ons besigheid, Photojenic Jeneen Cilliers lei ongelukkig natuurlik daaronder.

Maar ek weet hier sal n getuie hieruit kom wat ek met die wereld sal deel.

Address

27 Elizabeth Eybers Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Photojenic Jeneen Cilliers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Photojenic Jeneen Cilliers:

Share

Category