A.smith fotografie

A.smith fotografie Model Artist company📸
Follow the Smith Model Artist Photography channel on WhatsApp: https://whatsap

A.smith fotografie presents a sneak preview of Milissa Le Roux's photoshoot📸. This is her first photoshoot as a motivati...
19/07/2024

A.smith fotografie presents a sneak preview of Milissa Le Roux's photoshoot📸. This is her first photoshoot as a motivational speaker at Smith Model Artist Thank you for entrusting us to capture your special day.

We do Birthdays, weddings, matric balls, feel free to contact us.

A beach photoshoot with Sharron Lee Jaftha yesterday. Thank you for you time.Photography: Siya LouwModel: Sharron-Lee Ja...
13/05/2024

A beach photoshoot with Sharron Lee Jaftha yesterday. Thank you for you time.
Photography: Siya Louw
Model: Sharron-Lee Jaftha

Die bekend stelling word in volgende week vrygestel as jy al ooit gewonder het🤔😏
13/05/2024

Die bekend stelling word in volgende week vrygestel as jy al ooit gewonder het🤔😏

Hoe gemaak?.

Wel vir alles het ons n oplossing. As jy in gekom het by die kompetisie, dan moet jy vir n boodskap str op Facebook of Instagram en vir hulle jou details gee. Smith Artist Management sal ook dan jou coach in kennis stel en vir jou verblyf & voedsel voorsien.

Daardie geriewe sal net geldig wees as jy nog in die kompetisie is. Alles wat SAM vir jou voorsien sal verniet wees.

Hier is dit nou😛✨Hierdie week wat verby was het ons hard gewerk aan ons koerant. Die koerant is nog nie beskikbaar en on...
30/12/2023

Hier is dit nou😛✨
Hierdie week wat verby was het ons hard gewerk aan ons koerant. Die koerant is nog nie beskikbaar en ons is nog besig om dit te tik. Dit sal die 12 Januarie 2024 gereed wees🥂❤️

Hoofskrywers-
-

Redugerdig-
-

Skrywers-
-

Direkteurs-
-

Carmen Patel Basson vier op facebook & Instagram haar mylpaal van 1.8 Miljoen followers❤️😇 Ons is trots op jou Carmen🙌
27/12/2023

Carmen Patel Basson vier op facebook & Instagram haar mylpaal van 1.8 Miljoen followers❤️😇 Ons is trots op jou Carmen🙌

Ek het nou n notification gekry van Twitter af dat ek 1.8 Miljoen followers het🥺🥰 Dankie aan almal wat my volg op TwTwitter️😇 Ek sou dit nie reg gekry het sonder julle ondersteuning nie❤️😘 Baie dankiee❤️❤️❤️!.

Almal is definitely Mal oor ons eerste internasionale model wenner💖🙌🏾 Carmen Patel Basson  is nou in die kook reeks Top ...
10/12/2023

Almal is definitely Mal oor ons eerste internasionale model wenner💖🙌🏾 Carmen Patel Basson is nou in die kook reeks Top chef vip ook as n aanbieder❤️👏🏼 Daar is geen perke tot haar talent nie☺️❤️

Hierdie episode is Vrydag geskied en sal eers volgende jaar uitgesaai word😁🙌🏾

Nie net is sy n aanbieders nie maar ook nou n besigheids vrou wat lipstick verkoop en eienaar van L'BEL' 💄😘

Kom ons gee n lekker handeklap👏🏼👏🏼 vir Carmen met hierdie mylpaal in haar lewe👏🏼🙌🏻❤️

Baie geluk aan ons internasionale model WENNER VAN 2023❤️  jou model loopbaan begin amptelik nou😊❤️ Bitter baie geluk💞😇
01/12/2023

Baie geluk aan ons internasionale model WENNER VAN 2023❤️

jou model loopbaan begin amptelik nou😊❤️ Bitter baie geluk💞😇

Here it is👏😇We hope to see you there🔥🤍But before we announce the winner, there will be lots of entertainment🎤Entrance is...
29/11/2023

Here it is👏😇
We hope to see you there🔥🤍

But before we announce the winner, there will be lots of entertainment🎤
Entrance is R30 for one person.
or

Dit is nie in baie se skone om op TWITTER 5000 followers te kry in n week se tyd nie🙏🏻🥺 Carmen Patel Basson het op Twitt...
29/11/2023

Dit is nie in baie se skone om op TWITTER 5000 followers te kry in n week se tyd nie🙏🏻🥺 Carmen Patel Basson het op Twitter baie meer volgers as op Facebook en Instagram saam🌸❤️

Wil somer net dit deel met almal😁😇

Dankie aan almal wat my volg op Twitter🤗🙏🏼Ek het 5000 volgers op my blad. Mens kry nie so baie Twitter followers nie maar hierdie is massive😘💖

DANKIE aan almal van julle💙

Address

Gordon's Bay

Opening Hours

09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A.smith fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category