11/11/2026
Brandon & Esmerie
Van reg oor die wêreld, al die pad van Nieu-Seeland af, kom hulle Suid-Afrika toe om hier te trou… en tussen al die fotograwe het hulle vir my gekies om hul spesiale dag vas te vang. 🥹❤️
Dit is vir my so 'n groot voorreg en eer dat julle van so ver jul mooiste herinneringe in my hande vertrou. Ek is ongelooflik dankbaar 📸❤️
Riecor Guest Farm
Inge Kruger Grimering