JLK Graphics

Call Directions Contact the business

JLK Graphics JLK Graphics local graphic designing and photography in Sutherland, Northern Cape.

For Graphic Designing quotations contact Johneal L Klein and for Photography quotations contact Jay Klein

Hi JLK Graphics and Photography se mense! πŸ“Έβ€οΈVandag is ’n BAIE groot dag vir ons CEO and Founder, Johneal L Klein! Hy be...
09/10/2026

Hi JLK Graphics and Photography se mense! πŸ“Έβ€οΈ

Vandag is ’n BAIE groot dag vir ons CEO and Founder, Johneal L Klein! Hy begin amptelik sy finale matriekeksamen en is dus amptelik β€œunemployed” en nou ’n kandidaat! πŸ€£πŸ˜‚

Van JLK, Mr Life Update, Uncle J, Johnny Monster en al die ander name waaronder ons hom ken, wil ons hom net alle sterkte en voorspoed toewens met hierdie groot mylpaal.

’n Jong man met GROOT drome, drome groter as hyself, want kom ons wees eerlik, hy is darem so kort soos sy van! 🀏🏻😭🀣

Baie sterkte, my unbiological brother, my mede-business partner en sommer my alles en nog meer! ❀️ Ek glo in jou en in alles waarvoor jy werk. Jy het soveel potensiaal, en ek weet daar lΓͺ nog groot dinge vir jou voor. Mag die Here jou die wysheid, krag en deursettingsvermoΓ« gee om elke vraestel met selfvertroue aan te pak.

Onthou, hierdie is net die begin van jou journey. Hou aan droom, hou aan werk en moet nooit ophou glo in jouself nie. Eendag gaan ons terugkyk na hierdie dae en lag oor hoe ver ons gekom het. πŸ₯Ήβ€οΈ

Go make us proud, Johnny Monster! Jy het hierdie! πŸ’ͺ🏻πŸ”₯

Met baie liefde en ’n bietjie bullying,
Jay Klein
Your partner in crime, mede-business partner en permanente supporter. πŸ˜‚πŸ˜˜β€οΈ xx

GeseΓ«nde verjaarsdag, Aunt Martha πŸ€—β€οΈMag hierdie spesiale dag vir aunt Martha gevul wees met soveel seΓ«ninge, liefde, vr...
22/09/2026

GeseΓ«nde verjaarsdag, Aunt Martha πŸ€—β€οΈ

Mag hierdie spesiale dag vir aunt Martha gevul wees met soveel seΓ«ninge, liefde, vreugde en mooi oomblikke. πŸ˜‡

Baie liefde β€οΈβ€οΈπŸ€—

Team JLK
Johneal L Klein Jay Klein

Happy birthday to the most important lady in the world!πŸ₯Ίβ€οΈ JLK Graphics and Photography se ma. Dankie vir alles wat mamm...
22/09/2026

Happy birthday to the most important lady in the world!πŸ₯Ίβ€οΈ

JLK Graphics and Photography se ma. Dankie vir alles wat mammie vir ons doen, ondersteuning en alles wat mammie vir ons beteken. Woorde sal nooit genoeg wees om te beskryf hoe baie ons mammie waardeer nie. Mammie is die hart van JLK, en ons is ongelooflik geseΓ«nd om mammie in ons lewe te hΓͺ.

Mag mammie se dag gevul wees met liefde,vreugde en al die mooi dinge wat mammie se hart begeer. Mammie verdien die wΓͺreld en soveel meer.

Ons is lief vir mammie. Geniet die dag ten volle! πŸ₯Ίβ€οΈπŸ€—

Liefde, Team JLK πŸ₯°

Johneal L Klein Jay Klein

Groot naweek. Groot rugby. Groot trots. πŸ†Baie geluk, Sutherland Kudus, met julle liga oorwinning! Julle verdien dit πŸ€πŸ’™πŸ’™L...
21/09/2026

Groot naweek. Groot rugby. Groot trots. πŸ†
Baie geluk, Sutherland Kudus, met julle liga oorwinning! Julle verdien dit πŸ€πŸ’™πŸ’™

Let wel: die fotos is in geen spesifieke orde nie.

Team JLK
Johneal L Klein Jay Klein

Team JLK with the Griquas President, Mr Monty Engelbrecht! πŸ’™πŸ’™πŸ€­πŸ˜ŒNog ’n onvergeetlike oomblik, nog ’n besonderse geleenthe...
21/09/2026

Team JLK with the Griquas President, Mr Monty Engelbrecht! πŸ’™πŸ’™πŸ€­πŸ˜Œ

Nog ’n onvergeetlike oomblik, nog ’n besonderse geleentheid. Dankie Logan RugbyπŸ‰πŸ’šπŸ’›

Team JLK, groot drome, groot geleenthede! πŸ˜ŒπŸ’™βœ¨

Johneal L Jay Klein

18/09/2026

Nuwe gear, nuwe vibes! πŸ”₯πŸ“Έ
Baie dankie aan Mr. De Koker van Kenako Sportswear vir die nuwe klere en laptop vir JLK Graphics & Photography! πŸ™ŒπŸ½πŸ–€ Ons waardeer die support en vertroue in JLK Graphics ongelooflik baie.

As jy jou brand, span of besigheid wil laat uitstaan, kontak ons! πŸ‘•πŸ”₯
Team JLK
Jay & Johneal

Kangnas Logan Cup Division FinalSutherland (JLK Graphics se huis)Gaan Kudus die champions word of gaan Tigers die champi...
11/09/2026

Kangnas Logan Cup Division Final
Sutherland (JLK Graphics se huis)

Gaan Kudus die champions word of gaan Tigers die champions bly, wie weet, steek uit dan sal ons sienπŸ‘€πŸ€­

Kangnas Wind Community Logan Rugby Namakwa Sport Council
Team JLK
Johneal & Jay

Grootste in Noordkaap
Een van die grotes in Sutherland
Jy Wil daar wees 3 Wedstryde
Steek vroeg uit Kom geniet die dag
Kom support jou boyz

Daar het julle dit, Sutherland RFC - KUDUS vs Young Tigers RFC in die Final op SLANGPARK (By JLK Graphics se gronde)πŸ˜…πŸ”₯Ka...
05/09/2026

Daar het julle dit, Sutherland RFC - KUDUS vs Young Tigers RFC in die Final op SLANGPARK (By JLK Graphics se gronde)πŸ˜…πŸ”₯

Kangnas Wind Community Logan Rugby Namakwa Sport Council
Team JLK
Jay & Johneal

Die matriek- en studentlewe raak nou lekker besig! πŸ“šπŸ”₯ Daarom gaan JLK Graphics & Photography (PTY) LTD vir ’n kort rukki...
25/08/2026

Die matriek- en studentlewe raak nou lekker besig! πŸ“šπŸ”₯ Daarom gaan JLK Graphics & Photography (PTY) LTD vir ’n kort rukkie toe wees tot 18 September 2026.

Ons sal weer vanaf 18 September 2026 oop wees vir die September-vakansie en daarna weer sluit tot 20 November 2026. ❀️

Baie dankie vir almal se ondersteuning en begrip! πŸ™πŸΌ

Thank you in advance!
β€” Team JLK 😊❀️
Jay & Johneal

Kangans Logan Cup Division Final Log Sutherland RFC - KUDUS eindig eerste Williston Young Blues Rugby eindig tweedeYoung...
24/08/2026

Kangans Logan Cup Division
Final Log
Sutherland RFC - KUDUS eindig eerste
Williston Young Blues Rugby eindig tweede
Young Tigers RFC eindig derde
Calvin United eindig vierde.
Lyk dan Karoo Hoogland vat nou vir Logan oor🫣
Kangnas Wind Community | Logan Rugby | Namakwa Sport Council
Team JLK
Jay & Johneal

Address

Sutherland

Opening Hours

Monday 14:00 - 19:30
Tuesday 14:00 - 20:00
Wednesday 14:00 - 20:00
Thursday 14:00 - 20:00
Friday 14:00 - 19:30
Saturday 07:30 - 11:00
Sunday 07:30 - 11:00

Telephone

+27646561549

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JLK Graphics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JLK Graphics:

Share

Category

Nearby photography services