12/09/2024
Ramaphosa wil Vrydag die gewraakte Bela-konsepwet teken. Dit gee aan ‘n amptenaar die finale sê oor ‘n skool se taalbeleid.
Dit is ‘n daad van aggressie teen die Afrikaanse gemeenskap. Ons moet opstaan vir ons skole en ons kinders.
Ons wil in die volgende 48 uur duisende boodskappe na sy e-pos stuur. Hopenlik val sy bediener om.
Stuur jou boodskap direk aan Ramaphosa deur die volgende skakel:
Bela wetgewing: Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) raak onderwysers direk en hou ʼn enorme bedreiging in vir hul beroep!