01/09/2026
Renovation Update - 📸❤️
Ek voel ongelooflik geseënd. Ek sou dit nooit kon doen sonder elkeen van julle wat my ondersteun, aanmoedig en saam met my hierdie droom uitleef nie. Dankie dat julle altyd vir my hande klap. Dit beteken meer as wat julle ooit sal weet.
Ek kan regtig nie genoeg dankie sê vir Metal Inc en Kief Studio vir julle ongelooflike diens en asemrowende werk nie. 🤍 Ek is só opgewonde om my nuwe sign te sien en kan nie wag om alles met julle te deel nie!
As jy ooit iets classy, van uitstekende gehalte en met fantastiese diens vir jou huis of besigheid nodig het, kan ek hierdie twee besighede met die grootste vertroue aanbeveel:
✨ Kief Studio
📸 Instagram: kiefstudiosa
📞 077 384 7503
✉️ [email protected]
🌐 www.kiefstudio.co.za
✨ Metal Inc
📞 012 922 5251
✉️ [email protected]
Baie dankie dat julle deel is van hierdie droom. 🤍