Kiekie Fabriek - Snapshot Factory

Kiekie Fabriek - Snapshot Factory My foto's is dalk nie "fotografies korrek" nie, maar ek sien myself as 'n unieke kunstenaar. Ek glo die lewe is te kort vir altyd ernstig wees.

Foto's gaan nie vir my oor reg of verkeerd nie, dit gaan oor hoe jy voel wanneer jy na daardie foto kyk. En as dit jou laat glimlag en 'n warm hart gee het ek my mission accomplish. Die idee van ‘n fotosessie is om spesiale herinneringe saam met hartsmense vas te vang. Dit het nie nodig om ‘n stywe, formele affêre te wees nie… ALLES BEHALWE! Daar is baie geleenthede waar mens ernstig moet wees, ma

ar ‘n fotosessie saam my is verseker nie een daarvan nie. Hoe meer lag en joligheid, hoe gemakliker is almal. Dit sal maak dat selfs Pappa Beer die sessie geniet en biedjie harder lag…

Tyd vlieg so gou verby. Laat neem daardie foto’s voor die kinders groot is of voor Oupa en Ouma net in jou gedagtes voort leef. Voor jy jou oe uitvee het jy net herinneringe oor… Vang daardie herinneringe vas met foto’s, want foto’s is vir ewig. En, as jy d**k foto’s is onbelangrik – wag tot dit al is wat het…

In your arms, I've found my forever home. Every chapter begins and ends with us.
05/06/2026

In your arms, I've found my forever home. Every chapter begins and ends with us.

05/06/2026
Mooiste dogtertjie liefielyf! 🌷
29/04/2026

Mooiste dogtertjie liefielyf! 🌷

Wild light, honest moments...
29/04/2026

Wild light, honest moments...

Built on love, strengthened by commitment, and sealed with forever.
06/04/2026

Built on love, strengthened by commitment, and sealed with forever.

Short, sweet and intimate... 🖤
28/03/2026

Short, sweet and intimate... 🖤

Happily Ever After, One Step at a Time...
22/03/2026

Happily Ever After, One Step at a Time...

Altyd lekker om vriende voor my kamera te hê... dankie dat ek deel kon wees van 'n spesiale oomblik. En dankie vir die l...
01/03/2026

Altyd lekker om vriende voor my kamera te hê... dankie dat ek deel kon wees van 'n spesiale oomblik. En dankie vir die lekker lag agter die skerms.
🖤

Address

Bosbok Avenue, Theresapark, Akasia
Pretoria
0155

Telephone

+27727183009

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kiekie Fabriek - Snapshot Factory posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kiekie Fabriek - Snapshot Factory:

Share

Category