17/06/2026
Liewe Stadler & Stemmet family…
My hart was geruk om die nuus oor julle geliefde man, pa en oupa te hoor 💔
Wat n voorreg om deur die jare soveel mooi vir julle te kon afneem en die wonderlike man wat Dewitt was te kon leer ken.
Marelé…Julle familie is vir my die definiese van wat n village is en van hoe n familie mekaar moet ondersteun en liefhe… en dis net moontlik met n sterk voorbeeld soos julle pa… wat n voorreg om so n voorbeeld te kon he ❤️💔
Ek is so bly ons kon hierdie fotos neem, ek sal altyd hierdie sessie saam met julle koester xx