25/10/2026
Twee seuntjies, een groot verrassing en ’n rocker van Klim en Klouter om oop te maak! Van die eerste nuuskierige loer tot die opgewonde ontdekking van wat binne wag, hierdie oomblikke is só kosbaar. Ons is so beïndruk met Klim & Klouter se vinnige diens en kwaliteit van hierdie rocker. Op nog vele avonture.