Janese Photography

Janese Photography Lifestyle & wedding photographer

Met 'n passie vir natuurlike lig,ware emosie en tydlose oomblikke streef ek daarna om elke sessie uniek en gemaklik te maak.

Fotos is meer as net prente dit is stories,emosie en herinneringe wat verdien om bewaar te word.

Jannie Cake smash🏍️💨 Klein biker, groot persoonlikheid! 🎂🔥Bietjie throttle, bietjie cake… en ’n hele klomp pret! 🎂🤎Hierd...
02/09/2026

Jannie Cake smash🏍️💨

Klein biker, groot persoonlikheid! 🎂🔥

Bietjie throttle, bietjie cake… en ’n hele klomp pret! 🎂🤎
Hierdie klein mannetjie is beslis gebore om die wêreld op sy eie styl te verken! 🏁✨


fans

31/08/2026

Dankbare hart! 🙏🏻🫶🏻



Maak julle gereed vir hierdie ongelooflik MODEL Marnestha Alberts ons vrouemaand wenner se portrait shoot, make over!!💇‍...
26/08/2026

Maak julle gereed vir hierdie ongelooflik MODEL Marnestha Alberts ons vrouemaand wenner se portrait shoot, make over!!

💇‍♀️ Sjarmant Haar Salon - Rianca Nothnagel
💄Linéva Beauty and Aesthetic clinic - Lize Nel

To be continued


TopFan

Want more info?  fans
23/08/2026

Want more info?

fans

21/08/2026

Based on a true story📸🎞️📽️

Jolandi & Jannie 💍Hier is op ’n leeftyd van liefde, geluk en saam oud word. 🤍💄& 💇🏼‍♀️ Bianca Visser fans                ...
18/08/2026

Jolandi & Jannie 💍

Hier is op ’n leeftyd van liefde, geluk en saam oud word. 🤍

💄& 💇🏼‍♀️ Bianca Visser


fans


Bespreek vandag! Janése 0732484272
16/08/2026

Bespreek vandag!
Janése 0732484272

Elke foto vertel 'n storie! 'n Storie van liefde, groei, hoop en 'n nuwe hoofstuk wat op die punt staan om te begin. Met...
11/08/2026

Elke foto vertel 'n storie! 'n Storie van liefde, groei, hoop en 'n nuwe hoofstuk wat op die punt staan om te begin.

Met 'n ouboet wat gereed is om sy pos te vul en 'n mamma en pappa wat bitter opgewonde is oor die pienkvoet was dit vir my so groot voorreg om hierdie kosbare herinneringe vas te vang.

“Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken.”
— Jeremia 1:5


fans
TopFan

09/08/2026

Ons Wenner!!!

fans
TopFan

Address

Lichtenburg

Telephone

+27732484272

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Janese Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Janese Photography:

Shortcuts

Share

Category