19/06/2026
Elke keer...
Ek belowe jou, amper elke persoon wat voor my kamera staan sê dit op een of ander tyd.
My werk is nie om jou te verander nie. My werk is om jou te wys hoe mooi jy reeds is.
En as iemand weird in die fotosessie gaan lyk, is dit gewoonlik ek, wat al 47 vreemde geluide gemaak het, op die vloer gelê het en soos 'n ninja rondbeweeg het vir die perfekte foto!
So kom soos jy is. Ek sal die weirdness hanteer en jou mooi wys hoe om te poseer 😊