08/11/2026
βA love story, a new chapter and forever to goβππ
Soms kry jy die voorreg om nie net mooi herinneringe vas te vang nie, maar om deel te wees van mense se mooiste lewensoomblikke.
Hierdie keer was dit ekstra besonders om twee van ons eie vriende se spesiale oomblik te deelπ₯Ή
Van die geheimhouding en opgewondenheid tot die groot vraag en die mooiste JA! Mag hierdie nuwe hoofstuk gevul wees met oneindige liefde, lag, avontuur en βn leeftyd se mooi oomblikke. Ons is sΓ³ ongelooflik bly vir julle! β€οΈ
Cayla Delport