31/08/2026
VERJAARDAG SESSIE MET PERDE
Dit was vir my so lekker om jou met my perde te kon afneem maar glo my hulle het dit netso geniet want hulle het hulself orals ingewurm waar ons wou neem🤦♀️🐴😁
Ek is baie lief vir jou liefste Sunika mag dit vir jou n onvergeetlike amazing jaar wees en mag Liewe Jesus jou nog baie jare vir ons almal seën en spaar!❤️🎂