Heart to Heart Photography

Heart to Heart Photography LOVE TO CAPTURE SPECIAL MOMENTS

Dit was so lekker om hierdie 2 pragtige jong mensies voor my lens te kon hê. Ons was geseën met die mooiste wintersdag e...
02/07/2026

Dit was so lekker om hierdie 2 pragtige jong mensies voor my lens te kon hê. Ons was geseën met die mooiste wintersdag en goue velde! Julle liefde vir mekaar is so besonders.... dankie dat julle my vertrou het om die spesiale oomblikke te kon vasvang. Sjoe wat n voorreg!!!!

So het klein Hanno ook nou gearriveer en n  gesin van 4 het nou 5 geword!!!! Dit was so lekker om hierdie kosbare seuntj...
18/02/2026

So het klein Hanno ook nou gearriveer en n gesin van 4 het nou 5 geword!!!! Dit was so lekker om hierdie kosbare seuntjie te kon ontmoet en te kon vashou. Wat n voorreg om hom saam sy gesin te kon af neem!!!! Dit was die lekkerste lekker!!! Dankie julle!!!!

Ek het vir die vierde keer die voorreg gehad om hierdie pragtige, kosbare gesin af te neem. Van net 2 na 4 en nou klein ...
08/12/2025

Ek het vir die vierde keer die voorreg gehad om hierdie pragtige, kosbare gesin af te neem. Van net 2 na 4 en nou klein Hano oppad! Ansu het n oog vir die mooi om haar!!! Sy het ons sommer georganiseer vir van die foto's en het kort kort met ietsie moois in haar handjies gekom vir n foto. Klein David het weer stokke vergader en was vol glimlaggies. Dit was een van my lekkerste en spesiaalste fotosessies ooit!! So dankbaar vir elke kosbare oomblik wat ek kon vasvang. Dankie Marike en Jaco dat julle my vertrou met julle mooi!!! Lief julle ALTYD!!!!

Address

Klerksdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heart to Heart Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category