23/06/2025
We are proud of you! Congratulations Hendie Grobbelaar on your debut romance novel.
Hendie is a local in Gourits, and a freelance communications consultant who has won several major awards for her short stories & radio dramas.
Wil jy ‘n boek wen? 🤔
Dis tyd om jou veertjies reg te skud, want se debuutroman, , is die boek waarvan almal praat – en jy kan dit nou ! 🎉
Hoe om in te skryf:
👉 Volg ons Facebook-blad
👉 Like hierdie plasing
👉 Tag jou vriende in die kommentaar
🌟 Bonusinskrywing: Deel hierdie plasing met jou vriende
Die kompetisie sluit 25 Junie 2025, en die gelukkige hoender... ons bedoel wenner sal 26 Junie aangekondig word. Die wenner word lukraak gekies. B’s & V’s geld.