25/08/2026
Baie dankie aan Ruens Kollege vir die geleentheid om julle Ruens Rus Nie-konsert af te neem! π₯πΈ Dit was regtig 'n voorreg om deel te wees van so 'n spesiale aand β vol lekker energie, talent en pure pret. Van die grappige oomblikke tot die oulike, spontane momente op die verhoog, ons het dit alles geniet om vas te lΓͺ.
It was such a cute and funny concert to watch and capture β thank you for trusting us with your memories. We can't wait to work with you again! π