Schalk's Video & Photo Production

Schalk's Video &  Photo Production Video Production, Digitizing of outdated 8mm film reels,mini dv tapes,VHS tapes, VHS-C tapes. Video

04/02/2026

Nuwe Jaar 2026.

Send a message to learn more

Die Lange Berge tussen Robertson en Ashton.Foto's is geneem deur 3 fotos by mekaar te sit.HDR soortvan.Groete
20/12/2025

Die Lange Berge tussen Robertson en Ashton.
Foto's is geneem deur 3 fotos by mekaar te sit.
HDR soortvan.
Groete

Pragtige Bredasdorp en die Overberg.Berge by Swellendam sigbaar
29/11/2025

Pragtige Bredasdorp en die Overberg.
Berge by Swellendam sigbaar

Oestyd hier in die Overberg.
01/11/2025

Oestyd hier in die Overberg.

So baie skape hier in die Overberg.By elke plaas is dot Skape en Koring.Pragtige streek waar en bly
03/10/2025

So baie skape hier in die Overberg.
By elke plaas is dot Skape en Koring.
Pragtige streek waar en bly

Nuwe Dienste wat ek nou ook aanbied.Skakel my gerus.Groete.Schalk Liebenberg
14/08/2025

Nuwe Dienste wat ek nou ook aanbied.
Skakel my gerus.
Groete.
Schalk Liebenberg

Fiskaaltjie kyk oor sy tuin en sit te lekker in die sonnetjie.Nog al koud her in die Overberg.Foto geneem met: Canon Eos...
25/06/2025

Fiskaaltjie kyk oor sy tuin en sit te lekker in die sonnetjie.
Nog al koud her in die Overberg.
Foto geneem met: Canon Eos 77D+55-250mm STM Lens
Baie mooi dag maar daar kom reen.
Groete

Klein Perdjie en sy Ma.Bredasdorp
21/04/2025

Klein Perdjie en sy Ma.
Bredasdorp

Lanksmannietjie wat in ons tuin woon.Kyk baai skerp punt bekkie.Klein Roofvoeltjie.
27/02/2025

Lanksmannietjie wat in ons tuin woon.
Kyk baai skerp punt bekkie.
Klein Roofvoeltjie.

NG Kerk, NapierFoto geneem met:Canon Eos 70D+10-18mm Lens.Geniet
27/10/2024

NG Kerk, Napier
Foto geneem met:
Canon Eos 70D+10-18mm Lens.
Geniet

Kraanvoel-Dans, Napier
14/10/2024

Kraanvoel-Dans, Napier

Address

Bredasdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Schalk's Video & Photo Production posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Schalk's Video & Photo Production:

Share

Category