19/06/2026
Vanaand is ons weer by Laerskool Wierdapark vir hulle "Dans Onder die Sterre"-aand! ✨💃🕺
Met 'n lekker groot dansbaan op die rugbyveld is alles gereed vir 'n aand vol musiek, pret en onvergeetlike herinneringe.
Ons sien uit na al die energie en opgewondenheid – dit gaan beslis 'n fantastiese aand wees! 🌟