24/06/2026
π¨ BREAKING NEWS π¨
π
Datum: Woensdag, 24 Junie 2026
πΆ Pasgebore baba gevind
π Ligging: Dienstraat, Grassy Park
'n Pasgebore baba is in 'n vullisdrom in Dienstraat, Grassy Park, gevind. Nooddienste en wetstoepassers is tans op die toneel.
Ons sal verdere besonderhede bekend maak sodra meer inligting beskikbaar is.
Foto : verskaf