Abri Bothma Photography

Abri Bothma Photography Professional photography and printing services

Ons het n opening vir n fotograaf. Stuur jou CV as in voor 17 Junie na cv@abribothma.co.za
27/05/2024

Ons het n opening vir n fotograaf. Stuur jou CV as in voor 17 Junie na [email protected]

'n Voltydse bemarkings assistent posisie beskikbaar.Die suksevolle kandidaat gaan die bemarkingsbestuurder moet help met...
15/01/2024

'n Voltydse bemarkings assistent posisie beskikbaar.
Die suksevolle kandidaat gaan die bemarkingsbestuurder moet help met dag tot dag take, beplanning en projekte ens.
Die kandidaat moet uitstekende komminukasie vermoë hê.
Volledige opleiding word verskaf.
Ten minste een jaar ondervinding of 'n goeie motiveringsbrief hoekom jy oorweeg moet word vir die posise. Stuur jou CV en ander dokumentasie na [email protected]

05/04/2022
12/01/2022
09/09/2021

Reg ons studio is gereed vir opnames. Laat weet asb wat julle graag sal wil sien en ons kyk wat ons kan doen. Ons het besluit op YouTube vir videos wat algemene goedjies behandel van fotografie, beligting, sagteware ens. Ons wil graag zoom gebruik vir die fotografie klasse wat daan meer gaan kyk na “ken jou kamera” en die 2de kursus gaan oor komposisie. Julle insette sal waardeer word.

05/08/2021

Hi almal, met die covid ding gaan die klasse wat ons beplan het nie werk nie, ons oorweeg dus om dit deur streaming op facebook, zoom of twitch te doen. Ek wil graag ook die platforms gebruik om n bietjie van my kennis te deel en te help waar ek kan. Ek sal die besonderhede plaas sodra ons die studio opgestel het en alles aan die werk het. Ek sien uit daarna om julle daar te sien.

05/05/2021
11/02/2021

Hello almal. Ons is hard aan die werk vanaf ons nuwe perseel. Ons wag net vir Telkom om ons landlyne te skuif, maar ons almal weet hoe skerp hulle daarmee is. Dis nou al 4 weke wat ons sukkel daarmee. Intussen kan julle my whatsapp of bel by 0829212870. Ons nuwe adress is Zambesilaan 13 Worceter Wes.

18/09/2020

Ons is tans besig om nuwe werkswinkels te ontwikkel. Behalwe ons gewilde fotografiese opleiding wat ons aanbied wil ek ook begin met Photoshop vir fotograwe en Illustrator werkswinkels, dalk Lightroom en editing klasse. Ek wil graag hoor wie belangstel en die water n bietjie toets. Ek hou die comments dop en sien uit na jou terugvoer.

Address

60B Fairbairn Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Abri Bothma Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Abri Bothma Photography:

Share

Category