Myrrh Photography - Marizanne McGregor

Myrrh Photography - Marizanne McGregor Myrrh Photography is based in the Western Cape and offers warm-hearted photography specialising in w I would love to hear from you!

Hi my name is Marizanne McGregor - the owner and photographer behind Myrrh Photography. I offer warm-hearted photographs specialising in weddings and lifestyle photography. Please feel free to contact me to capture your special moments. You can contact me via facebook or email me at [email protected].

Natasha jou rokke is altyd `n wenner!! Dit laat die mammas mooi en gemaklik voel 💙🩷Dress hire: Baby Dax Crafting Memorie...
18/11/2024

Natasha jou rokke is altyd `n wenner!! Dit laat die mammas mooi en gemaklik voel 💙🩷

Dress hire: Baby Dax Crafting Memories PTY Ltd

🧡🧡🧡
23/06/2024

🧡🧡🧡

02/06/2024
Ons het die naweek die mooie Merweville besoek, en ons harte daar op die stofpaaie verloor 💛🤍🧡
21/05/2024

Ons het die naweek die mooie Merweville besoek, en ons harte daar op die stofpaaie verloor 💛🤍🧡







Winter tye in die Karoo💛
15/04/2024

Winter tye in die Karoo💛

28/01/2024

Me too:)

Credit to Imperfectly Simple

Dit was weereens `n stunning kerskonsert! Ek werk nog deur die fotos maar hier is `n paar. Elsa van Zyl en Monique van W...
17/01/2024

Dit was weereens `n stunning kerskonsert! Ek werk nog deur die fotos maar hier is `n paar. Elsa van Zyl en Monique van Wyk van Elysian Dance weet net hoe om `n konsert bymekaar te sit. Lief vir julle en trots op julle. 🥰

Prieska se mense is lekker mense ☺️
17/01/2024

Prieska se mense is lekker mense ☺️




Dankie vir elkeen wat ons Kersfees mini fotosessies ondersteun het. Dit was `n voorreg vir my.  Geseënde Kersfees aan al...
25/12/2023

Dankie vir elkeen wat ons Kersfees mini fotosessies ondersteun het. Dit was `n voorreg vir my.

Geseënde Kersfees aan almal. 🎄🎉

Daar is nog plek beskikbaar 🎄📸
03/12/2023

Daar is nog plek beskikbaar 🎄📸

PRIESKA 📸🎄
Ons doen op 19 Desember Kersfees mini fotosessies (asook 20 Desember as daar genoeg aanvraag is). Sien die setup hieronder. 👇

R500 - sluit in 30 minute sessie + minimum 10 hoë resolusie digitale fotos via WeTransfer.

Deposito van R200 om jou plek te bespreek (dit is nie-terugbetaalbaar). Maksimum 6 mense per sessie.

Kontak vir Anri op 072 240 4745 vir meer inligting en om jou plek te bespreek!

Sien jou daar!! 🎄

Marizanne

💚liefste ding.
28/11/2023

💚liefste ding.

Address

Worcester

Telephone

+27825542910

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Myrrh Photography - Marizanne McGregor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Myrrh Photography - Marizanne McGregor:

Share

Category