Nelia Bester Photography

Nelia Bester Photography I started this hobby and now it is my job. I love EVERY moment of it! Thank you for making my hobby my daytime job! xx

28/09/2025
Matriekafskeid 2025 - Hoop jy het jou aand geniet, Kayla van Zyl!
28/09/2025

Matriekafskeid 2025 - Hoop jy het jou aand geniet, Kayla van Zyl!

Ek het die vooorreg gehad om die kleine lyfie af te neem!  Stroooooop soet en vreeslik rustig!!!! Dankie Tony & Danelle!...
17/11/2024

Ek het die vooorreg gehad om die kleine lyfie af te neem! Stroooooop soet en vreeslik rustig!!!! Dankie Tony & Danelle!!!

Dit is altyd lekker om die Kitsies voor my lens te he!  Ou kliente is altyd lekker!!!!  Die kinders is bitter "cute"!  S...
28/10/2024

Dit is altyd lekker om die Kitsies voor my lens te he! Ou kliente is altyd lekker!!!! Die kinders is bitter "cute"! Shame, liewe Cara het nie lekker gevoel nie. Min het ons geweet dit is baba masels aan die kom!!!! Toemaar, ons gaan haar weer op 'n goeie dag vang!!!!

Milla, jy het asemrowend gelyk!  So natuurlik en gemaklik in jou eie vel!  Dankie dat EK jou fotos kon neem!!!! Jy kan m...
01/10/2024

Milla, jy het asemrowend gelyk! So natuurlik en gemaklik in jou eie vel! Dankie dat EK jou fotos kon neem!!!! Jy kan maar deelneem aan Mej SA!!!! Jy was lekker om af te neem! Aletha Bam Hugo

Die mooiste en SAGSTE Ilze-Mari van Malmesbury.  Dankie dat EK die fotos kon neem. Sy het ongelooflik mooi gelyk!!!  Ann...
01/10/2024

Die mooiste en SAGSTE Ilze-Mari van Malmesbury. Dankie dat EK die fotos kon neem. Sy het ongelooflik mooi gelyk!!! Anneline Louw

Toe die tweetjies verloof raak, was my WENS om hulle fotos te neem.  Ek was UIT my NATE toe hulle my uiteindelik vra om ...
02/09/2024

Toe die tweetjies verloof raak, was my WENS om hulle fotos te neem. Ek was UIT my NATE toe hulle my uiteindelik vra om fotos te neem!!! Julle was DIE LEKKERSTE! Hoop julle huwelik is 'n voorbeeld vir ander!! Pas mekaar op, kyk uit vir mekaar en KOESTER mekaar! Mal oor julle! ###

Ek het die voorreg gehad om hierdie ongelooflike lekker troue te doen.  Julle is na aan my hart! xxVenue  Goedgeleven - ...
10/06/2024

Ek het die voorreg gehad om hierdie ongelooflike lekker troue te doen. Julle is na aan my hart! xx
Venue Goedgeleven - Wedding & Events venue
Rok Bride&co
Make-up (Landi Nolan)

Ek was bitter lanklaas agter die lens.  Die enigste lens wat ek op die oomblik gebruik is my selfoon!  Maar, mense vra m...
24/03/2024

Ek was bitter lanklaas agter die lens. Die enigste lens wat ek op die oomblik gebruik is my selfoon! Maar, mense vra my al meer en meer om vir hulle fotos te neem, so ek het besluit die tyd is reg vir 'n "come back"!
Hier het ek vir Schalk & Joline afgeneem, hulle verlowing shoot. Sjoe, dit was lekker!!!! Dankie julle!

10/08/2023

Moenie die een mis nie! Ons kan nie wag nie!!!!

Address

Napier Winery, Bainskloof Road
Wellington
7654

Telephone

+27833840727

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nelia Bester Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nelia Bester Photography:

Share

Category