01/09/2026
du Preez | M i l a n è DOOP
Willie en Leanri se Genade dogtertjie
NG NOORD VRYBURG
Milanè du Preez
- my derde dogtertjie
met jou weet ek hoe vinnig die tyd gaan,
daarom hou ek jou 'n bietjie langer vas
en koester ek elke klein oomblik
jy is my derde baba,
maar 'n heel nuwe liefde -
'n stukkie van my hart wat ek nie geweet
het nog ontbreek nie
'die Here sal jou Seèn en jou Beskerm'
- Numeri 6:24