Avara Productions

Call Directions Website Contact the business

Avara Productions Film meets real life, shot with intent 🎬
Real moments. Cinematic storytelling. Photography and videography with a rustic heart.

We capture the raw beauty of weddings, the quiet strength of portraits, and the soul of the land in agriculture. Grounded in real moments, we turn your story into timeless keepsakes. Reach out to bring your vision to life.

Brigerton  𝓂𝑒𝑒𝓉  VogueThe Feather Hill Potchefstroom
21/10/2026

Brigerton 𝓂𝑒𝑒𝓉 Vogue

The Feather Hill
Potchefstroom

17/10/2026

Onder die kameelbome, ’n dag vol liefde en mooi herinneringe. 🤍🌿

’n Klein sneak peek van Tiaan en Twané se spesiale dag.

11.09.2026 ✨

Liefde kom in soveel skakerings, van warmte van vriendskap tot die belofte van vir altyd.© Avara productions
14/10/2026

Liefde kom in soveel skakerings, van warmte van vriendskap tot die belofte van vir altyd.

© Avara productions

A little piece of Namibia 🇳🇦A few moments captured during our time in this beautiful country. Grateful for the opportuni...
14/10/2026

A little piece of Namibia 🇳🇦

A few moments captured during our time in this beautiful country. Grateful for the opportunity to experience it, explore new places, and make memories along the way.

A special thank you to Annemerie for inviting us along and making this trip possible. We truly appreciate it! 🤍

Until next time, Namibia.

Een liefde. Een belofte. 'n Leeftyd saam.©️  Avara Productions
12/10/2026

Een liefde. Een belofte. 'n Leeftyd saam.

©️ Avara Productions

Liefde wat begin met twee mense, maar groei tot ’n belofte. 🤍Marno & Marike se verlowingsessie was ’n viering van iets b...
29/09/2026

Liefde wat begin met twee mense, maar groei tot ’n belofte. 🤍

Marno & Marike se verlowingsessie was ’n viering van iets besonders: twee mense wat kies om saam ’n toekoms te bou, met Christus as die fondament.

Daar is iets mooi aan ’n verlowing. Dis meer as net ’n ring en ’n “ja”. Dit is die begin van ’n nuwe hoofstuk, die belofte van ’n lewe wat saam gedeel gaan word, en die herinneringe wat nog geskep moet word.

Mag julle verhouding altyd gekenmerk word deur geloof, genade, geduld en ’n liefde wat elke dag weer vir mekaar kies. Mag God julle lei in die pad vorentoe en julle huwelik gebruik as ’n getuienis van Sy liefde. ✝️

Marno & Marike, dit was ’n voorreg om hierdie besonderse tyd in julle verhaal vas te vang. 📸

Hier’s op die verloof wees, die troue wat wag, en ’n leeftyd se Stories, Moments & Legacy. 🤍

16/09/2026

📸 ’n Eer om die AFMA Forum 2026 vas te lê.

Van 8–10 September 2026 was dit ’n voorreg om as die amptelike fotograaf by die AFMA Forum – Animal Feed Conference betrokke te wees.

Die tema van vanjaar se forum, “The Feed Factor – The Chain That Feeds a Nation”, het die belangrikheid van die veevoerbedryf binne Suid-Afrika se landbou- en voedselwaardeketting beklemtoon.

Vir Avara Agri is dit besonders om nie net die plaas en die beeste af te neem nie, maar ook die mense, kennis, besigheid en bedryf wat agter Suid-Afrika se landbou staan.

Van dierevoeding en veevoer tot veeboerdery, landbou, agribusiness en die groter voedselketting: dit is die stories wat ons graag vertel. 🌾🐂📸

Dankie aan die AFMA Forum-span vir die geleentheid en vertroue. Dit was ’n voorreg om deel te wees van so ’n belangrike byeenkoms in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Avara Agri | Stories from the agricultural heart of South Africa.

28/07/2026

🏁 The dust doesn't wait. Neither do we. 💨

🔥 Every launch.
💥 Every landing.
🏎️ Every battle for position.
🏆 Every finish earned.

📍 Swajube Baltimore 500
📅 14 to 15 August

🎥 Want your race captured with the energy it deserves?

✅ Secure your media coverage before race weekend.

📲 Pre-book now: 072 236 8442

🚀 Powered by Twinstar Digital.

20/07/2026

🏁🔥 ONE MONTH TO GO! 🔥🏁

⏳ The countdown has officially begun!

In just one month, the 🏆 Off Road North Championship heads to 📍Baltimore, Limpopo for one of the biggest events on the calendar... the Swabuje Baltimore 500! 💨🏜️

Over 14 & 15 August, competitors from across South Africa will battle through two days of demanding Rally Raid racing where every second counts, every decision matters and every kilometre tells a story. 🚗💨🏁

🎥 At Twinstar Digital, we don't just film motorsport... we capture the moments that define it.

From the roar of the engines at the start line 🔥 to the celebrations at the finish 🏆, we'll be out on the route capturing the action from every angle. 📸🎬🚁

Whether you're chasing championship points 🥇, competing in your very first Rally Raid 💪 or representing your sponsors with pride 🤝, we'll be there to create content that keeps your race alive long after the dust has settled. 🌅

🎬 Our race coverage includes:
📸 Professional Photography
🎥 Cinematic Highlight Videos
📱 Vertical Reels for Social Media
🚁 Drone Footage
🎤 Driver & Team Interviews
🤝 Sponsor Content
✨ Behind-the-scenes Moments

📩 Racers and teams: If you'd like professional media coverage during the Swabuje Baltimore 500, now is the time to book. Our filming schedule is limited, and we'd love to help showcase your team and sponsors throughout the race weekend.

🔥 One month...
🔧 The preparations are underway.
📷 The cameras are ready.
🔋 The batteries are charging.
🏁 The countdown has begun.

👇 Are you racing the Swabuje Baltimore 500?
Comment your race number, class and team below so we can keep an eye out for you during the weekend! We'd love to feature as many competitors as possible! 🙌

📍 Baltimore, Limpopo 🇿🇦
📅 14 to 15 August 2026
🏆 Off Road North Championship
🏁 Swabuje Baltimore 500

See you in the dust! 💨🔥

Party stories is net ekstra spesiaal om vas te vang. 🤍Casper en Vanessa is al lank vriende van ons, en daarom beteken el...
05/07/2026

Party stories is net ekstra spesiaal om vas te vang. 🤍

Casper en Vanessa is al lank vriende van ons, en daarom beteken elke fotosessie saam met hulle net soveel meer.

Van hulle couples shoot, na die verlowing, daarna die troue... en nou die volgende groot hoofstuk. Hulle wag vir hulle eerste dogtertjie.

Dis ongelooflik om terug te kyk en te besef hoe 'n mens saam met mense deur die mooiste seisoene van hul lewe stap. Elke keer wanneer ons weer saam foto's neem, voel dit soos die volgende bladsy van dieselfde verhaal.

Hierdie maternity shoot was gevul met opgewondenheid, liefde en die rustige afwagting van twee mense wie se lewe binnekort vir altyd gaan verander. Oor 'n paar weke gaan daar klein voetjies deur die huis hardloop en gaan 'n nuwe hoofstuk begin.

Casper en Vanessa, dankie dat julle my van die begin af vertrou het om hierdie herinneringe vas te vang. Dit is 'n voorreg om nie net julle fotograaf te wees nie, maar ook om as vriend deel van hierdie reis te wees. Ek kan nie wag om julle klein prinsessie te ontmoet nie.

Dit is presies hoekom ek so lief is vir fotografie. Dit gaan nie net oor mooi foto's nie. Dit gaan oor mense, verhoudings en herinneringe wat al hoe meer waarde kry soos die jare verbygaan.

As jy ook 'n spesiale hoofstuk in jou lewe wil verewig, of dit nou 'n couples shoot, verlowing, troue, maternity of familie fotosessie is, stuur gerus vir my 'n boodskap. Ek help graag om daardie oomblikke vir altyd vas te vang.

📍 Gebaseer in Noordwes en beskikbaar regoor Suid-Afrika.

Address

Schweizer-Reneke
2780

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 00:00

Telephone

+27722368442

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avara Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Avara Productions:

Shortcuts

Share


Other Photography Videography in Schweizer-Reneke

Show All