04/12/2025
Al die inskrywings vir November 2025 Oop Kategorie.
Baie geluk aan die wenners in die Oop kategorie
1ste Plek: Martini racing - Dave Gordon
2de Plek: Meerkat familie in die koue Kgalagadi - Fanie Heymans
3de Plek: Pinching supper - Piet Potgieter
Baie dankie Andre de Koker vir hierdie maand se beoordeling.