24/05/2022
Na 10jaar het ek al my kamera toerusting verkoop!
Ek het besluit dit is tyd om net op my werk en gesin te fokus!
Dankie vir al die memories en ondersteuning.
Ek hou die blad nog oop indien iemand nog fototjies wil save!
Niela ❤️