08/10/2026
✨ Caitlin Rutherford | Matriek 2026 ✨
’n Pragtige dag, ’n besondere meisie en herinneringe wat vir altyd vasgevang is. 📸🤍
Dit was ’n absolute plesier om Caitlin se matriekfotosessie te doen en hierdie spesiale mylpaal saam met haar te verewig.
Here’s to new beginnings, big dreams & beautiful memories! 🎓✨
Fotos geneem deur Yolande Beukman Swart