22/01/2026
J A E G E R T R O U E | Andrew & Celeste "I do"
'n Rooi lip nooi, 'n museum vol skatte met n klassieke twist op 'n plaas uit die 1700's en sy trotse boer op hul trou dag. Wat 'n voorreg om deel te kon wees van julle spesiale dag Celeste en Andrew. Geniet graag die sneakpreview 🤍 more to follow soon...
Al my liefde...
Chantel | Chantillie-Lace Photography