Vandag se Genade

Vandag se Genade Die Here se seën en genade, soos elke dag beleef en vasgevang deur ons kameralens.

MATTEUS 25:40 (AFR83)En die Koning sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die gerin...
27/04/2026

MATTEUS 25:40 (AFR83)
En die Koning sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.’

Dankie. Boshof het sulke oulike mense.

03/04/2026

HOOGLIED 2:12 (AFR83)
Daar is bloeisels in die veld, dit het tyd geword om te sing; die tortelduif se stem klink oor ons land.

KOLOSSENSE 3:14 (AFR83)Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind.B...
17/02/2026

KOLOSSENSE 3:14 (AFR83)
Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind.

Boshof -14 Februarie 2026 ❤️

PSALMS 88:14 (AFR83)Ek roep na U om hulp, Here, vroeg in die môre al bid ek tot U.PSALMS 5:4 (AFR83)U luister na my stem...
17/02/2026

PSALMS 88:14 (AFR83)
Ek roep na U om hulp, Here, vroeg in die môre al bid ek tot U.

PSALMS 5:4 (AFR83)
U luister na my stem in die môre, Here, in die môre terwyl ek voor U verskyn en op U wag.

Boshof - slow mornings.

SPREUKE 21:31 (AFR83)Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee.
09/02/2026

SPREUKE 21:31 (AFR83)
Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee.

JESAJA 22:10 (AFR83)Julle sal party huise afbreek om die stadsmuur te versterk
26/01/2026

JESAJA 22:10 (AFR83)
Julle sal party huise afbreek om die stadsmuur te versterk

26/01/2026
Ring van EenheidEfesiers 5:31: “Daar staan in die Skrif: Daarom sal ‘n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vro...
26/01/2026

Ring van Eenheid
Efesiers 5:31: “Daar staan in die Skrif: Daarom sal ‘n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle twee sal een wees.”

Maleagi 2:15: “Het die Here dan nie man en vrou een gemaak nie, een in liggaam en gees.”

1 Korintiërs 7:2: “Maar omdat daar soveel onsedelikheid is, behoort elke man sy eie vrou te hê en elke vrou haar eie man.”

Uit hierdie Skrifgedeeltes is God se bedoeling met die huwelik duidelik: dat hierdie ring uit slegs twee mense en God bestaan. Daar bestaan ook ‘n hegte eenheid tussen die twee mense binne die ring. Die mense in die ring vorm ‘n eenheid en ‘n span en God se idee is dat hierdie ‘n ewige verbintenis moet wees (Ef 5:31).

SPREUKE 9:11 (AFR53)Want deur my word jou dae meer en word jare van lewe vir jou toegevoeg.PREDIKER 5:19 (AFR53)Want hy ...
25/01/2026

SPREUKE 9:11 (AFR53)
Want deur my word jou dae meer en word jare van lewe vir jou toegevoeg.

PREDIKER 5:19 (AFR53)
Want hy d**k nie baie aan sy lewensdae nie, omdat God hom laat besig wees met die vreugde van sy hart.

PREDIKER 5:17 (AFR53)
Kyk, wat ek as 'n goeie ding gesien het, wat voortreflik is, is dat iemand eet en drink en die goeie geniet vir al sy arbeid waarmee hy hom vermoei onder die son gedurende die getal van sy lewensdae wat God hom gee; want dit is sy deel.

LUKAS 9:56 (AFR83)Daarna het hulle die reis voortgesit na 'n ander dorp toe.(Boshof/Kimberley)RIGTERS 18:6 (AFR83)Die pr...
23/01/2026

LUKAS 9:56 (AFR83)
Daarna het hulle die reis voortgesit na 'n ander dorp toe.
(Boshof/Kimberley)

RIGTERS 18:6 (AFR83)
Die priester het vir hulle gesê: “Gaan gerus! Die Here is by julle op julle reis.”
(Dankie Heer vir U beskermde hand oor ons)

PSALMS 78:6 (AFR83)
sodat die volgende geslag dit kan weet en die kinders wat nog gebore sal word, dit weer aan húlle kinders kan vertel.
(Geskiedenis - McGregor museum, Kimberley.)

MARKUS 111Toe hulle naby Jerusalem kom, by Betfage en Betanië op die Olyfberg, stuur Jesus twee van sy dissipels 2en sê ...
05/01/2026

MARKUS 11

1Toe hulle naby Jerusalem kom, by Betfage en Betanië op die Olyfberg, stuur Jesus twee van sy dissipels 2en sê vir hulle: “Gaan na die dorpie daar reg voor julle, en net soos julle inkom, sal julle daar 'n jong donkie vasgemaak kry. Geen mens het nog op hom gery nie. Maak hom los en bring hom hier. 3En as iemand vir julle sê: ‘Wat maak julle daar?’ moet julle sê: Die Here het hom nodig, en Hy sal hom gou weer hierheen terugstuur.”

Address

Tokologo

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vandag se Genade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category