Josine Hoffman Photography

Josine Hoffman Photography Photographer situated in Thabazimbi, photography is not only my job its my life.

26/05/2017
Lekkerste plek!!
02/05/2017

Lekkerste plek!!

Family photos 2017
30/01/2017

Family photos 2017

Dis hoe ons rol!
15/01/2017

Dis hoe ons rol!

So bietjie van ons wonderlike natuur. Bloukop kogglemandertjie wat haar eiertjies lΓͺ. Kan nie wag vir die kroos nie.
15/01/2017

So bietjie van ons wonderlike natuur. Bloukop kogglemandertjie wat haar eiertjies lΓͺ. Kan nie wag vir die kroos nie.

Lekker gespeel dis Jozie (nie my gevreetjie nie) maar sy is te pragtig en ons is pleeg ouers.
15/01/2017

Lekker gespeel dis Jozie (nie my gevreetjie nie) maar sy is te pragtig en ons is pleeg ouers.

09/01/2017

More almal ek is maar stil skies, dis maar n rowwe tyd van die jaar. Ek plaas binnekort weer n paar fotos. Great year to all.

24/12/2016

Geseende Christusfees aan almal πŸŽ„πŸŽπŸŽ„

Neem fotos van alles 😊☺😊
15/12/2016

Neem fotos van alles 😊☺😊

Wolke bly maar mooi
29/11/2016

Wolke bly maar mooi

Jy het nie n grand kamera nodig nie, fone is vandag n pocketsize masterpiece wat kamera en kwaliteit aan betref. Vir fam...
17/11/2016

Jy het nie n grand kamera nodig nie, fone is vandag n pocketsize masterpiece wat kamera en kwaliteit aan betref. Vir familie geleenthede is jou foon n uitstekende plaasvervanger vir n kamera.

Castle guest house shoot met Thys en Andrea. Dankie aan Karin van Castle guest house vir die gebruik van jou perseel.
28/10/2016

Castle guest house shoot met Thys en Andrea. Dankie aan Karin van Castle guest house vir die gebruik van jou perseel.

Address

16 Loerie
Thabazimbi
0380

Telephone

+27606039624

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Josine Hoffman Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category