Harley Grace Photography By Zandery Harper

Harley Grace Photography By Zandery Harper Photographer ,that turns Scenes into artistic works of art .Art of the Artist- 0687040435 for bookings
Romans 11:36

Spreuke 31:30: "Skoonheid is teleurstellend en skoonheid is nietig, maar ’n vrou wat die Here vrees, sy moet geprys word...
09/09/2026

Spreuke 31:30: "Skoonheid is teleurstellend en skoonheid is nietig, maar ’n vrou wat die Here vrees, sy moet geprys wordπŸ“–

πŸ‘œπŸŽ‰πŸŽπŸŽŠβ™₯οΈπŸŽˆπŸŽ‚
Laat die Beloftes van die Here altyd In jou lewenskroon Bly skitter dogter want die lewe en sy nietigheid is Verganklik β€˜ Die Aanlokheid van die Wereld verderflik β€˜ Maar Laat die Here jou Op Grond van jou Geloof altyd deur Veilig deur sy Genade Deur elke seisoen van Jou bestaan Lei .πŸŽπŸŽ‰πŸ‘œHBD 21st Grace …- Zandery Harper🎈

Psalm 139:14: "Ek wil U loof, omdat ek so vreeslik wonderbaar is; wonderbaar is u dwerke! En my siel weet dit alte goed....
09/09/2026

Psalm 139:14: "Ek wil U loof, omdat ek so vreeslik wonderbaar is; wonderbaar is u dwerke! En my siel weet dit alte goed.πŸ“–

πŸŽπŸ‘œπŸ™ŒπŸ»πŸŽ‰πŸŽ‚πŸŽŠβ™₯️
Hierdie Pragtige Jongdame se Sagmoedige Geaardheid Is so Aangrypend soos die Kragdraende Teenwoordigheid wat sy saam dra , So Asof God se Teenwoordigheid sagkens sigbaar word in Haar Nederige Karakter en Menswees β€˜ Bernidene Gelukkige Verjaardag Sussie 21 jaar Van β€œ Grace” Kan Net deur Godswil Moontlik wees. mag Die Guns en Krag van God altyd so Tasbaar in jou Auro Sweef en Jy die Land van Deurbrake Kragtelik In aanskouing En Besit neem . πŸŽ‰β™₯οΈπŸ‘œπŸŽπŸŽˆ-Zandery Harper

09/09/2026

Celebrating my 1st year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. πŸ™πŸ€—πŸŽ‰

Jeremia 1:5: God sΓͺ Hy het jou reeds geken en vir jou 'n plan gehad voordat Hy jou in die moederskoot gevorm het.πŸ“–πŸ’™πŸ³πŸ©΅πŸΌπŸ‘ΌπŸ»...
31/08/2026

Jeremia 1:5:
God sΓͺ Hy het jou reeds geken en vir jou 'n plan gehad voordat Hy jou in die moederskoot gevorm het.πŸ“–

πŸ’™πŸ³πŸ©΅πŸΌπŸ‘ΌπŸ»πŸͺπŸ§’πŸ¦•πŸ‘ΆπŸ»πŸ«ΆπŸ»πŸ©΅πŸ³πŸ’™
Die Pragtige Liefdevolle Mariska se Ooievaarstee Was so Gelaai vol seΓ«n en hierdie pragtige Groep vroue het Die Vriendskap sy volle betekenis Verwesenlik toe hulle in liefde byeenkom om te deel in die Vreugde van Mariska se skoot te β€œCelebrate” Die Grace was Nostalgies .. So N warm Aura van Gods Guns .. Mag die Here die Vrug van jou skoot tot sy Eer voortbring en Jy hom in die Vrese van God sal Opbring SeΓ«n en Liefde β€œπŸ§’πŸ³πŸ‘ΌπŸ»πŸ©΅πŸΌπŸ‘ΆπŸ»πŸ’™πŸ¦•πŸͺπŸ«ΆπŸ»πŸΌπŸ€°-Zandery Harper

Spreuke 1:8-9β€œMy kind, jy moet luister na wat jou pa en jou ma vir jou wil leer, jy moenie vergeet wat hulle vir jou lee...
22/08/2026

Spreuke 1:8-9
β€œMy kind, jy moet luister na wat jou pa en jou ma vir jou wil leer, jy moenie vergeet wat hulle vir jou leer nie.
As jy dit nie vergeet nie, dan sal jy 'n mooi lewe hΓͺ.β€πŸ“–οΏΌ

πŸŽŠπŸŽ‰πŸŽ‚πŸŒΈπŸŽπŸ«ΆπŸ»β™₯οΈπŸŽ‰
N GeseΓ«nde Verjaardag Prettige liewe Nay-lee β€˜ Jou Klein Karaktertjie is so Vol lewe en spontaanheid dit helder selfs die naglig op … So baie Pret in jou Aura β€˜ Nog so Klein maar n lewetjie wat Leef met Oorgawe en My laat moedskep want Wie nie Waag nie wen nie!’ En Jou karakter weerspieΓ«l Dit so perfek . mag die Guns van my Here jou lei na Plekke waarvan Jy nog net ooit kan van Droom .πŸŽ‚πŸŽŠπŸŒΈπŸ™πŸ˜‡-Zandery Harper

Prediker 9:7β€œGaan dan heen, eet jou brood met vreugde, en drink jou wyn met 'n vrolike hart, want God het lankal behae i...
19/08/2026

Prediker 9:7
β€œGaan dan heen, eet jou brood met vreugde, en drink jou wyn met 'n vrolike hart, want God het lankal behae in jou werke.β€πŸ“–

πŸŒΈπŸŽ‰πŸŽŠπŸ’’πŸ‘°πŸΌπŸŽŠ
Monica Arries Die Sjarmante Gasvrou het Haar Lyf Spysenier Gehou en Flambojant Sophia se Bruidstee Besaai met. liefde en Guns want sy Het elke detail Met haar Sjarme Betower … Sy het onthaal en Was In haar element die Onthaal was prentjie mooi en het haar Goed van Haar taak Gekwyt Uitmuntend β€˜ Haar Seuns die Stutte en pilare van die Arries Koningkryk het Mamma Spontaan Gedien en Saam Onthaal … En Mens’ Kan die Arries Gesin Voortsit en Onthaal … Almal was betower deur die sagtheid van Hul β€œ Grace β€œ en … Ek sΓͺ vir myself as die Arriese ,So Onthaal moet ek seker maak ek is op elke gastelys By die Arries Paleis ….πŸ˜‡πŸ™ŒπŸ»πŸŒΈπŸ’’πŸ‘°πŸΌ

Spreuke 18:22β€œWie 'n vrou gevind het, het iets goeds gevind en 'n welgevalle van die Here verkry.β€πŸ“–πŸ’’πŸ‘°πŸΌπŸŒΈπŸ©·πŸ‘šπŸŒ·πŸ’—πŸŽ€πŸŽŠπŸ’πŸŽ‰Sophie Se...
19/08/2026

Spreuke 18:22
β€œWie 'n vrou gevind het, het iets goeds gevind en 'n welgevalle van die Here verkry.β€πŸ“–

πŸ’’πŸ‘°πŸΌπŸŒΈπŸ©·πŸ‘šπŸŒ·πŸ’—πŸŽ€πŸŽŠπŸ’πŸŽ‰
Sophie Se Bridal Shower β€˜ Was so Besonders GeseΓ«n … Ek Het Soveel Pret Gehad vir die Eerste Keer Kon ek lag En my Lekker geniet saam met n Paar sterk Vroue aan Huis van die Pragtige Monica Arries . die Vrou se Huis is Sjarmante Toonbeeld van Haar uitloopende Sjarmantheid Luuks , Stylvol en Elke tikkie Detail WeΓ«rspieΓ«l haar karakter … Perfekte Venue vir sophie se β€œ Bridal Shower Grace”Want nie net is die Arries Paleis die woning van die Gesalfde GeseΓ«nde Monica nie maar dit Spreek van God se Genade Oor en Oor β€¦πŸ™ŒπŸ»πŸ˜‡πŸ’—πŸŒΈπŸŽ‰πŸ’πŸŽŠπŸŽ€πŸ©·πŸ‘šπŸ’’Sofie op n Standvastige Huwelik Gebou op God se Guns laat die liefde leef my Mens …. πŸŽŠπŸ’πŸŽ‰πŸŒΈπŸ™ŒπŸ»πŸ˜‡πŸŒ·πŸ’—-Zandery Harper

Ester 8:8 β€œ n Proklamasie wat reeds in die naam van die koning uitgevaardig is en met sy seΓ«lring bevestig is, kan nooit...
18/08/2026

Ester 8:8
β€œ n Proklamasie wat reeds in die naam van die koning uitgevaardig is en met sy seΓ«lring bevestig is, kan nooit herroep word nie.β€πŸ“–

πŸŽŠπŸŽ‰πŸŒΈπŸ’—πŸŽ‚πŸŒ·πŸ§ΈπŸ»πŸŽ€πŸ©·πŸ‘šπŸ’—πŸŒΈπŸŽ‚πŸŒ·
β€œ N Besonders Verjaardag Wens aan Uncle se pragtige klein Jodice β€˜ Sy was so Spontaan en vol Energie mag die Guns van die lewende Here jou Vergesel en Jou Hele Bestaan SeΓ«l met sy koninglike seΓ«l wat egter nooit Herroep kan word nie , Op Koninginskap Uncle se pragtige Prinsessie πŸ§ΈπŸŽ‰πŸŽŠπŸ‘šπŸ©·πŸŽ€πŸ’—πŸŒΈπŸŽŠπŸŽ‰πŸ₯°πŸŽ‚β™₯️🌷-Zandery

Johannes 10:28En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle ...
17/08/2026

Johannes 10:28
En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie.πŸ“–

πŸŒ·πŸŽ€πŸ©·πŸ’—πŸ‘šπŸŒΈπŸŽ‚πŸŽ€πŸ«ΆπŸ»πŸŽ‰πŸ₯³πŸŽŠπŸŽπŸŽ‚πŸ’—πŸŒ·πŸŒΈ
Die Pragtige leah-Grace , Het Haar 3de Verjaardag Stylvol en Elegant Gevier Met Uitrusting wat Uncle se voete onder hom uitslaan , My Goeie Vriende Dogtertjie is. so Besonders Pragtig en Die Toonbeeld van β€œ Uitmuntende Grace” Soos Haar naam Lei , Alle SeΓ«n en Guns Uncle se Perel Dogtertjie πŸ‘šπŸ’—πŸŒΈπŸŽ‚πŸ©·πŸŽ‰πŸ₯³πŸŽ€πŸŽŠ-Zandery Harper

SAGARIA 2:5 Die Here sΓͺ: Ek sal 'n muur van vuur rondom die stad wees, my magtige teenwoordigheid sal binne-in hom wees....
11/08/2026

SAGARIA 2:5
Die Here sΓͺ: Ek sal 'n muur van vuur rondom die stad wees, my magtige teenwoordigheid sal binne-in hom wees.β€πŸ“–

πŸŽ‰πŸŽŠπŸŽ‚πŸŒΈπŸŽˆπŸ’—πŸŒΈπŸŒ·πŸŽ€πŸ‘›πŸ‘šπŸ©·πŸ¦©πŸ©°πŸŽ‚πŸŽŠ
β€œ Die Pragtige Blou-Oog Emily-Rae Het haar Eerste Verjaardaggie Gehad’ En Genade Neem die Oomlik vas , Want Kinders is so N SeΓ«n uit die Hand van God β€˜ Die Mooie Gaffley Gesin Delecia Gaffley & Ryan Gaffley se Oogappel Dogtertjie Is die Toonbeeld van God se SeΓ«n op die jong Egpaar se Huwelik ,Ek is bo-Menslik GeseΓ«n Om haar Grace te kon vaslΓ« SeΓ«n en Guns Uncle se Pragtige Blou oog Juweeltjie πŸŽŠπŸŒΈπŸ¦©πŸ©·πŸ‘šπŸŽ€πŸŽ‰πŸ‘›πŸ’—πŸŽ‚πŸ˜‡-Zandery Harper

Address

Railton
Swellendam
6740

Telephone

+27687040435

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harley Grace Photography By Zandery Harper posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Harley Grace Photography By Zandery Harper:

Shortcuts

Share

Category