Magda van Zyl Photography

Magda van Zyl Photography Dedicated to Capture the Moment!

𝑺𝒖𝒏𝒂𝒉 en Thys. Julle was stunning!! Oulikste kinders met die lekkerste persoonlikhede! Thank you Schoone Oordt for your ...
21/09/2024

𝑺𝒖𝒏𝒂𝒉 en Thys. Julle was stunning!! Oulikste kinders met die lekkerste persoonlikhede! Thank you Schoone Oordt for your immaculate venue!!

Lizelle De Jager Smit… what a great day!!
02/10/2022

Lizelle De Jager Smit… what a great day!!

Stiaan en Leané Matriekafskeid 2022. Wat n voorreg om my eie kind se foto’s te neem. Veral as jy so n kreatiewe out-the-...
01/10/2022

Stiaan en Leané Matriekafskeid 2022. Wat n voorreg om my eie kind se foto’s te neem. Veral as jy so n kreatiewe out-the-box weergawe van jouself grootmaak. Leané en Stiaan was n fees! Oulikste twee kinders!

Het jy n sagte plekkie vir Lavender. Jy het ongeveer n maand oor vir die mooiste Lavender foto's!! Kontak my vir n kwota...
25/07/2020

Het jy n sagte plekkie vir Lavender. Jy het ongeveer n maand oor vir die mooiste Lavender foto's!! Kontak my vir n kwotasie. Tel: 0791806674

As jy nog altyd gedroom het oor Canola foto's... dis NOU jou kans!! Die Canola staan vol in blom en jy het ongeveer 2 we...
25/07/2020

As jy nog altyd gedroom het oor Canola foto's... dis NOU jou kans!! Die Canola staan vol in blom en jy het ongeveer 2 weke om dit te vang. Kontak my vir n kwotasie! Tel 0791806674

{Lené & Fabio} 29 September 2018.What an absolute feast to be at Lené and Fabio's great wedding this weekend at Jouberts...
01/10/2018

{Lené & Fabio} 29 September 2018.
What an absolute feast to be at Lené and Fabio's great wedding this weekend at Joubertsdal, Swellendam. Lene looked stunning and Fabio knew he got the most beautiful girl from the Langeberge. The reception was something for the history books!. Well, we didn't expect anything less with a mother-of-the-bride like Ada. So excited for this Afrikaans+Italian couple and just know that the unique love between them will never die. Thank you Lené and Fabio for being part of your super special day! Here is just a sneak peak.

Matriekafskeid saal 2018. Dankie Wilna  dat jy so oopkop (en oophart) is en dis altyd net 'n fees om jou in die rondte t...
30/09/2018

Matriekafskeid saal 2018. Dankie Wilna dat jy so oopkop (en oophart) is en dis altyd net 'n fees om jou in die rondte te hĂŞ.

Martine en Herman is ongekompliseerd en vat dinge baie rustig. Vir Martine ken ons ook al vandat sy kniehoogte was en wa...
30/09/2018

Martine en Herman is ongekompliseerd en vat dinge baie rustig. Vir Martine ken ons ook al vandat sy kniehoogte was en wat ookal sy aanpak doen sy ordentlik en met passie. Sy het 'n hart van goud en sal beslis altyd 'n spesiale plek in myne hĂŞ. Martine en Herman, julle was stunning. Kyk mooi na mekaar. Dankie Aan de Oever vir julle pragtige perseel.

Met Chrisna in die rondte is dit in elk geval "never a dull moment". Met haar borrelende plaasmeisie persoonlikheid en l...
30/09/2018

Met Chrisna in die rondte is dit in elk geval "never a dull moment". Met haar borrelende plaasmeisie persoonlikheid en lag vul sy elke vertrek waar sy inloop en met ma se uitstekende smaak is sy behoorlik in 'n rooitapyt godin omskep vir haar groot aand. Dan het sy die perfekte date gekies en saam was hulle net 'n fees om af te neem. Donald en Chrisna, julle was kosbaar oulik en ek weet julle sou 'n wonderlike aand gehad het. Baie dankie Schoone Oord dat ons jul perseel kon gebruik.!!

Hierdie 2 liewe mensies se shoot was VERBY romanties. Willie het vir Vivian 'n "Couple Shoot" gereel as 'n VERRASSING!! ...
14/02/2018

Hierdie 2 liewe mensies se shoot was VERBY romanties. Willie het vir Vivian 'n "Couple Shoot" gereel as 'n VERRASSING!! (Manne... hier kan julle gaan notas neem!) En sy het haar soos 'n prinses gedra! Dankie julle 2. Dit was groot pret en julle is 2 superster jongmense!

Vandag is dit Kleure Atletiek. Maak seker jy kom maak 'n draai! Baie gees, heerlike weer en die beste kos!! En die atlet...
26/01/2018

Vandag is dit Kleure Atletiek. Maak seker jy kom maak 'n draai! Baie gees, heerlike weer en die beste kos!! En die atlete van wĂŞreldgehalte!! Moenie dit misloop nie!

Hierdie 2tjies gaan trou die naweek en hulle was sommer net lus vir 'n "opwarm-shoot" aangesien hul troufotograaf 'n vri...
13/07/2017

Hierdie 2tjies gaan trou die naweek en hulle was sommer net lus vir 'n "opwarm-shoot" aangesien hul troufotograaf 'n vriend is van "out of town". Geniet elke oomblik julle! Julle is 'n great paartjie en ek is saam opgewonde oor jul mooi liefde! Alles van die beste vir die laaste week!

Address

Jakarandastr 16
Swellendam
6740

Telephone

+27791806674

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Magda van Zyl Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Magda van Zyl Photography:

Share

Category