Annatjie's Photography

Annatjie's Photography “A camera is a Save button for the mind’s eye” I will create that save button that will always stay with you.

17/08/2026

Liewe kliënte 🌸
Ek gaan ongelukkig vir die volgende 6 weke geen nuwe bookings aanvaar nie, aangesien ek bietjie tyd aan my familie en belangrike familieverpligtinge wil spandeer. ❤️
My kind het my nou nodig. 👨‍👩‍👧‍👦
Aan almal wat reeds ñ bespreking het — moenie bekommerd wees nie, julle bookings gaan steeds voort soos gereël. 📸❤️
Baie dankie vir julle begrip en ondersteuning. 🙏
Annatjie’s Photography 📷✨

Dankie dat julle my deel maak van julle journey Ek kan nie wag vir julle troue nie Leandri Greyvenstein
31/07/2026

Dankie dat julle my deel maak van julle journey
Ek kan nie wag vir julle troue nie
Leandri Greyvenstein

JP het omtrent lekker gebak en gespeel vandag Jy is die kosbaarste en vriendelikste seuntjie Kan nie glo jy is al amper ...
27/04/2026

JP het omtrent lekker gebak en gespeel vandag
Jy is die kosbaarste en vriendelikste seuntjie
Kan nie glo jy is al amper 1 jaar oud nie

20/04/2026

**Mother's Day Special** 🌸🌸

Book a Mom and Me shoot for the month of May..💞💞
Dont miss out on this sale..

Contact me to book your shoot.
Annatjie's Photography
072 894 1087

20/04/2026
• “1 jaar gelede het ons harte verdubbel in liefde 💖 Ons kosbare kleindogter se cake smash dag 🍰✨”Lief jou so baie my ba...
20/04/2026

• “1 jaar gelede het ons harte verdubbel in liefde 💖 Ons kosbare kleindogter se cake smash dag 🍰✨”
Lief jou so baie my babatjie

Address

Stilfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Annatjie's Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category