Stilbaai Sekuriteitsnetwerk

Stilbaai Sekuriteitsnetwerk Die SSN is 'n 'non-profit' organisasie wat gestig is om die volledige sekuriteitskamera-projek te bestuur.

Dit sluit in verdere installasies, instandhouding, deursigtige bestuur van die finansies asook enige verdere sekuriteitsvereistes.

21/05/2026
19/05/2026
๐•Š๐•๐•ฆ๐•š๐•ฅ ๐•Ÿ๐• ๐•ฆ ๐•’๐•’๐•Ÿ ๐•“๐•ช ๐•‚๐•๐•ฆ๐•“ ๐Ÿ๐Ÿ˜๐Ÿ˜ en help so om die veiligheid en sekuriteit in en om Stilbaai te handhaaf.SSN het Klub 500 gelo...
06/05/2026

๐•Š๐•๐•ฆ๐•š๐•ฅ ๐•Ÿ๐• ๐•ฆ ๐•’๐•’๐•Ÿ ๐•“๐•ช ๐•‚๐•๐•ฆ๐•“ ๐Ÿ๐Ÿ˜๐Ÿ˜ en help so om die veiligheid en sekuriteit in en om Stilbaai te handhaaf.
SSN het Klub 500 geloods, โ€™n inisiatief wat 500 individue, gesinne of besighede uitnooi om slegs R100 (of meer) per maand of R1,200 per jaar by te dra tot die deurlopende kostes van instandhouding, bandwydte, Wi-Fi en NAVIC-lisensiefooie vir die stelsel.
๐•๐ข๐ซ ๐๐ข๐ž ๐ค๐จ๐ฌ๐ญ๐ž ๐ฏ๐š๐ง ๐ง๐ž๐ญ ๐ž๐ž๐ง ๐จ๐Ÿ ๐ญ๐ฐ๐ž๐ž ๐ค๐จ๐ฉ๐ฉ๐ข๐ž๐ฌ ๐ค๐จ๐Ÿ๐Ÿ๐ข๐ž ๐ฉ๐ž๐ซ ๐ฆ๐š๐š๐ง๐ ๐ค๐š๐ง ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐‘๐Ÿ๐ŸŽ๐ŸŽ-๐›๐ฒ๐๐ซ๐š๐ž โ€™๐ง ๐›๐ฅ๐ฒ๐ฐ๐ž๐ง๐๐ž ๐ข๐ฆ๐ฉ๐š๐ค ๐กรช
Met 500 lede wat saamstaan, kan ons hierdie noodsaaklike projek volledig finansier en verseker dat Stilbaai โ€™n veilige toevlugsoord vir almal bly.
Hoe om by Klub 500 aan te sluit:
โ€ข Stuur โ€™n e-pos na [email protected] met jou kontakbesonderhede en die bedrag wat jy verbind om maandeliks by te dra.
โ€ข Of kontak ons direk by 082 416 7279 of 082 552 8461.
Ons verwelkom inwoners, plaaslike besighede en selfs gereelde besoekers om by hierdie inisiatief aan te sluit.

Kom vind uit wat aangaan met die Stilbaai Kameraprojek wat deur SSN bestuur word. Terugvoer sal gegee word tydens die St...
18/03/2026

Kom vind uit wat aangaan met die Stilbaai Kameraprojek wat deur SSN bestuur word. Terugvoer sal gegee word tydens die Stilbaai GPF se imbizo vanaand, 18 Maart om 18:00 by die Stilbaai Gemeenskapsaal.

Hierdie visuele oorsig reflekteer kritiese voertuigbewegingsdata wat deur ons kamerasisteme vasgelรช is en dien as โ€™n waa...
16/01/2026

Hierdie visuele oorsig reflekteer kritiese voertuigbewegingsdata wat deur ons kamerasisteme vasgelรช is en dien as โ€™n waardevolle hulpmiddel vir strategiese veiligheidsbeplanning in Stilbaai.

๐Ÿ”น Totale voertuiglesings vir die tydperk 1 Desember 2025 โ€“ 7 Januarie 2026:
1 217 254 voertuie, gemeet uitsluitlik deur ons LPR-kameras binne die betrokke gebied โ€“ โ€™n duidelike aanduiding van verhoogde mobiliteit en seisoenale druk.

๐Ÿ”น N2 / R305 afdraai na Stilbaai (in- en uitgaande verkeer):
124 033 voertuigbewegings is aangeteken vanaf 1 Desember 2025 tot 7 Januarie 2026, in vergelyking met 105 114 vir dieselfde tydperk 1 Desember 2024 tot 7 Januarie 2025 โ€“ โ€™n meetbare jaar-tot-jaar groei.

๐Ÿ”น Stilbaai Brug โ€“ Oostekant kamera (inkomend vanaf die N2):
189 876 voertuie is suksesvol geregistreer, wat die strategiese belang van hierdie toegangspunt onderstreep.

๐Ÿ”น Waarskuwings (Alerts):
54 proaktiewe waarskuwings is gegenereer, wat vinnige reaksie, risikovermindering en operasionele paraatheid moontlik gemaak het.

Kontak ons by [email protected] | gardenrouteandkleinkaroo.co.za/stilbaai-security-network-stilbaai-sekuriteitsnetwerk
vir enige navrae of bydrae

WAT 'n SUKSES!!Eerstens 'n GROOT dank aan Amanda en Alicia van Properties For Sale - Polomino Properties Stilbaai, Rijkรฉ...
15/09/2025

WAT 'n SUKSES!!

Eerstens 'n GROOT dank aan Amanda en Alicia van Properties For Sale - Polomino Properties Stilbaai, Rijkรฉ Distillery's & Event Venue, My SPAR - Stilbaai en AL die mense wat die aand ondersteun het en sodoende bygedrae het tot die SSN en die veiligheid van Stilbaai en die omgewing.

Daar is altyd baie mense betrokke om so 'n aand 'n sukses te maak, daarom is ons jammer as ons julle nie direk noem nie, maar ons is dankbaar vir al die mense wat betrokke was!!๐Ÿ’ช

Dankie, dankie, dankie vir julle almal wat hierdie aand 'n GROOT sukses gemaak het โค๏ธ

Wat โ€˜n kragtige aand vol inspirasie & motivering. Dankie Lynette Beer - Seeds of Inspiration vir โ€˜n wonderlike aand. Bai...
11/09/2025

Wat โ€˜n kragtige aand vol inspirasie & motivering. Dankie Lynette Beer - Seeds of Inspiration vir โ€˜n wonderlike aand.
Baie dankie aan almal wat die aand ondersteun het. Ons vertrou julle het dit geniet. Julle bydrae help om ons dorp veiliger te maak
Dankie Properties For Sale - Polomino Properties Stilbaai & Spec Savers Stilbaai vir julle onvoorwaardelike ondersteuning. Julle maak โ€˜n verskil in die gemeenskap.

๐ƒ๐‘๐ˆ๐๐†๐„๐๐ƒ๐„ ๐๐„๐‘๐Ž๐„๐! ๐€๐ฅ๐ฅ๐ž ๐๐ž๐ฌ๐ข๐ ๐ก๐ž๐ข๐๐ฌ๐ž๐ข๐ž๐ง๐š๐š๐ซ๐ฌ, ๐Ž๐ซ๐ ๐š๐ง๐ข๐ฌ๐š๐ฌ๐ข๐ž๐ฌ ๐ž๐ง ๐ˆ๐ง๐ฐ๐จ๐ง๐ž๐ซ๐ฌ.Weens laaste minuut kanselasies het ons nog ongeveer...
09/09/2025

๐ƒ๐‘๐ˆ๐๐†๐„๐๐ƒ๐„ ๐๐„๐‘๐Ž๐„๐! ๐€๐ฅ๐ฅ๐ž ๐๐ž๐ฌ๐ข๐ ๐ก๐ž๐ข๐๐ฌ๐ž๐ข๐ž๐ง๐š๐š๐ซ๐ฌ, ๐Ž๐ซ๐ ๐š๐ง๐ข๐ฌ๐š๐ฌ๐ข๐ž๐ฌ ๐ž๐ง ๐ˆ๐ง๐ฐ๐จ๐ง๐ž๐ซ๐ฌ.
Weens laaste minuut kanselasies het ons nog ongeveer 10 tafels om vol te maak.
๐—ข๐—ป๐˜๐—ต๐—ผ๐˜‚, ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ถ๐˜€ '๐—ป ๐—ณ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐˜€๐—ถ๐—ป๐˜€๐—ฎ๐—บ๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด๐˜€๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ต๐—ฒ๐—ถ๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฆ๐˜๐—ถ๐—น๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ถ ๐—ž๐—ฎ๐—บ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ท๐—ฒ๐—ธ. Ons organisasie het dringend hierdie fondse nodig vir onderhouds- en instandhoudingskoste vir die 56 kameras wat alreeds in en om Stilbaai aangebring is. Hierdie kameras beteken baie vir die veiligheid van Stilbaai en almal trek voordeel.
Indien u voel dat u nie die geleentheid kan bywoon nie, is u welkom om iemand te borg. Indien u niemand het om te borg nie kan u slegs 'n donasie maak van R350 per kaartjie en u verwysing moet wees DONASIE Lynette Beer.
Ons bankbesonderhede is as volg:
STILBAAI SEKURITEITS NETWERK, ABSA 4097186663.
Kontak gerus enige van die volgende persone indien verdere besonderhede verlang:
Amanda Nel โ€“ 083 260 7856
Alicia Strydom โ€“ 083 515 3222
Bettina โ€“ 074 212 3683

Jou bydrae help om ons dorp veiliger te maak!

๐๐จ๐  ๐ง๐ž๐ญ ๐Ÿ ๐๐š๐ž!! Het jy al jou kaartjies gekry? Bespreek u sitplek asb. dringend. Daar is 'n ete ingesluit en ons wil gra...
08/09/2025

๐๐จ๐  ๐ง๐ž๐ญ ๐Ÿ ๐๐š๐ž!!
Het jy al jou kaartjies gekry?
Bespreek u sitplek asb. dringend. Daar is 'n ete ingesluit en ons wil graag finale getalle deurstuur vir voorbereiding.
Kaartjies ook beskikbaar by Tabeel Stilbaai & Properties For Sale - Polomino Properties Stilbaai.

Kom word geรฏnspireer deur Lynette Beer in Stilbaai! ๐ŸŒŸ

Sluit aan vir โ€™n kragtige aand vol inspirasie, motivering en gemeenskapsamewerking โ€“ alles ten bate van die Stilbaai Sekuriteitsnetwerk. ๐Ÿ’™

WOENSDAG 10 SEPTEMBER
๐Ÿ“ Plek: Rijke, Jongensfontein (1km op Blombospad)
โฐ Tyd: 18:00 vir 18:30
๐Ÿ’ฐ Prys: R350 p/p โ€“ ete ingesluit. Kontantkroeg beskikbaar.

๐ŸŽŸ๏ธ Bespreek jou plek nou:
Amanda Nel โ€“ 083 260 7856
Alicia Strydom โ€“ 083 515 3222
Bettina โ€“ 074 212 3683

๐Ÿ‘‰Jou bydrae help om ons dorp veiliger te maak!

Kom word geรฏnspireer deur Lynette Beer in Stilbaai! ๐ŸŒŸSluit aan vir โ€™n kragtige aand vol inspirasie, motivering en gemeen...
03/09/2025

Kom word geรฏnspireer deur Lynette Beer in Stilbaai! ๐ŸŒŸ

Sluit aan vir โ€™n kragtige aand vol inspirasie, motivering en gemeenskapsamewerking โ€“ alles ten bate van die Stilbaai Sekuriteitsnetwerk. ๐Ÿ’™

WOENSDAG 10 SEPTEMBER
๐Ÿ“ Plek: Rijke, Jongensfontein (1km op Blombospad)
โฐ Tyd: 18:00 vir 18:30
๐Ÿ’ฐ Prys: R350 p/p โ€“ ete ingesluit. Kontantkroeg beskikbaar.

๐ŸŽŸ๏ธ Bespreek jou plek nou:
Amanda Nel โ€“ 083 260 7856
Alicia Strydom โ€“ 083 515 3222
Bettina โ€“ 074 212 3683

๐Ÿ‘‰Jou bydrae help om ons dorp veiliger te maak!

Address

Stilbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stilbaai Sekuriteitsnetwerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stilbaai Sekuriteitsnetwerk:

Share

Category