21/10/2026
BACK TO THE 80’s PARTY vir die NSRI Station 31 - Stilbaai.
Desmond Wells bring die grootste 80’s treffers, die dansvloer gaan lewe kry en Jongensfontein gaan behoorlik partytjie hou!
Kom geniet ’n aand van musiek, lag, dans en goeie mense — alles vir ’n goeie doel. Bring jou vriende en maak gereed vir ’n onvergeetlike kuier by Rijké Craft Distillers.
📅 Saterdag, 21 November 2026
⏰ 18:00 vir 18:30
📍 Rijké Craft Distillers, Jongensfontein
🎟 R150 per persoon
🍔 Heerlike kos beskikbaar
🍹 Kontant kroeg
🎁 Groot pryse en verrassings deur die aand
💛 Opbrengs gaan vir liefdadigheid
Hierdie event sou nie moontlik wees sonder ons ongelooflike sponsors nie. Baie dankie vir julle ondersteuning en betrokkenheid:
- DM Direct Message
- Rijké
- Properties For Sale - Polomino Properties Stilbaai
- Spec-Savers Stilbaai
- Miek se res Du Randt
- Babara se Plekkie
- Sterrehemel Cafè Stilbaai
Julle help om ’n verskil te maak én om hierdie aand iets besonders te maak.
📞 Vir kaartjies en navrae:
072 248 1006
🕺💃 Bring jou dansskoene… die 80’s wag vir niemand nie!
80s Medley made and performed by Desmond Wells